Ek moet nou net vir Maginty kry om op die Forum aan te sluit maar hy's sooooo bietjie skaam voor ons op die R/Trip gaan


Ja, ek het nog baie klein goedjies om uit te sorteer. tyd is min...Wilkie wrote:Vir die "lucky ones" is dit nog net 7dae dan vat julle die pad Goyani toe...
Ook bly om te sien die getalle word meer en val nie soos laas jaar nie![]()
![]()
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests