
Die man om mee te praat is John Grobler by 012-997-7474. Hulle trailer is 'n dubbel-as joppie, kan 2 ton dra, is 5.5 m lank en het ramps (maar geen winch) om die gekrokte kar mee bo-op te kry. Die huur is R350/dag en as mens hom uit die land vat vra hulle 'n R2000 deposito (op jou kredietkaart). Hy kort egter bevestiging sodat hy die trailer vir Vrydag gereed kan kry.
PS: Hy reken ook hy ken daai famous oom Mac al van die dae wat hy nog sy Sani gery het...
