One DEAD Patrol

Showcase your baby
User avatar
ChristoSlang
Patrolman
Patrolman
Posts: 896
Joined: 07 Apr 2009 16:54
Full Name: Christo van Rensburg
Nickname: ChristoSlang
Home Town: Pretoria, ZA
Current 4x4: Nissan 4.2 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Garsfontein, Pretoria
Has thanked: 29 times
Been thanked: 136 times

Re: One DEAD Patrol

Post by ChristoSlang »

Oom Mac, ek het vir jou 'n trailer gevind by Newlands Trailers :woo:

Die man om mee te praat is John Grobler by 012-997-7474. Hulle trailer is 'n dubbel-as joppie, kan 2 ton dra, is 5.5 m lank en het ramps (maar geen winch) om die gekrokte kar mee bo-op te kry. Die huur is R350/dag en as mens hom uit die land vat vra hulle 'n R2000 deposito (op jou kredietkaart). Hy kort egter bevestiging sodat hy die trailer vir Vrydag gereed kan kry.

PS: Hy reken ook hy ken daai famous oom Mac al van die dae wat hy nog sy Sani gery het... :salute:
Christo (the snake man)
1998 4.2 GL Patrol (Chuck Norris)
2007 350Z twin-turbo coupe (Batmobile)
Image
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: One DEAD Patrol

Post by Kagiso II »

WOWEEEEE - Botswana - hier kom ons alweer !!!!!!
Dankie Slangman - en dankie vir al die belle vandag - askies oompie 'short' was - maar dit gaat bikki hectic hier.

Ek gaan nou eer (DV) hierdie naweek 3-Provinsies roete ry saam met Mc Carthy 4x4 Klub - volgende week by my kleinkinders afsaal - en dan sal ons die week daarna Botswana toe piekel om Spanjaard te gaan haal... Donderdag en vrydag om daar te kom, Saterdag = rusdag [om Makorro te ry ] Sondag en Maandag om trug te kom.. 5 dae ...
WIE GAAN SAAM ????????

ek v'lang om langs daai Okabvango waters te sit en sononner kyk .......
OKAVANGO ROEP.jpg
OKAVANGO ROEP.jpg (181.49 KiB) Viewed 2078 times
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: One DEAD Patrol

Post by JG Shields »

Dagse al die besorgde forum vrinne,

Die jongste oor my Patrol wat in die hospitaal le met 'n pensskoot wond. Ek gaan nie eers die enjin oopmaak nie. Met 274000km sou ek in elk geval die enjin kompleet oordoen. Koste is dus die enigste oorweging tussen verskeie opsies.

1. Koos Best sal vandag of more na 'n ZD30 enjin in Durban gaan loer. Ek is nie baie opgewonde nie omdat die geskiedenis en kilo's van die enjin nie bekend is nie. Die koste vir die enjin, vervoer en oorplanting, diens en "tuning" sal sekerlik nie minder as R50000 beloop nie.
2. 'n Kompleet oordoen by Nissan sal minstens R80000 kos - aldus Imperial Nissan. 'n Oordoen op 'n ander plek sal dalk ietwat goedkoper wees maar die onderdele sal steeds almal by Nissan gekoop moet word en dis die duur gedeelte met 'n swakker waarborg.
3. 'n Nuwe enjin by Nissan (sub assembly met turbo, dieselpomp en injectors) sal nagenoeg R110000 kos, oorplanting, diens en "tuning" ingesluit.
4. JG neem waarskynlik die radikale roete. (sal na Koos se terugvoer oor die Durban enjin besluit) "Conversion" na 'n Lexus V8 4L petrol enjin. Totale koste - enjin, ombouing, diens en "tuning" = R54000. Dit kan dalk ietwat minder wees. Ons probeer nog vasstel watter van die bestaande komponente soos verkoeler ons dalk kan gebruik.

Dit mag beteken dat ek met heelwat ZD30 komponente sal sit wat te koop is. Ek het minder as 20000km terug my turbo oorgedoen as deel van roetine onderhoud. Die res van die komponente het 274000 kilos gedoen maar die voertuig se FSH is volledig. Na die beste van my wete het niks daarvan ook seergekry met die enjin opblaas Dinsdag nie. Ek sal nie die silinderkop en blok vir iemand aanbied nie.

Oom Mac, waar is die foto hier bo geneem?
Patrol fan!
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: One DEAD Patrol

Post by Herrie »

JG, ek het sopas met Megan by Japan Auto Traders in Jet Park gepraat en sy het 'n ZD30 vir R22 000-00. Tel 011 397 6789
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: One DEAD Patrol

Post by JG Shields »

Dankie Herrie. Ek het met haar gesels. Dis ongelukkig 'n "short stroke" enjin (hardbody bakkie). Sy's die eerste persoon waarmee ek praat wat weet wat die verskil tussen die twee is en sy soek nou vir my 'n "long stroke" enjin.
Patrol fan!
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: One DEAD Patrol

Post by KOOS BEST »

JG , ek het n e pos vir jou gestuur , jammer my vergadering is uitgestel tot Maandag , sal definitief daar aangaan.
Ekonomiese oorwegings dink ek mens moet gaan na TD 42 Turbo, en daars baie van hulle in Dbn, kompleet vir R 20000 - 25000.00 . Vraag is die ratkas compatible met enjin asook die diff verhoudings.
Watter tipe enjins sal werk is ook die ander vraag, en hoe gemaak met die "electronics" en ecu?Wat se enjin sit Mayhem in sy trol?
Paar jaar gelede het n maatskappy in Pinetown IVECO enjins ombouings gedoen in veral Toyota Hi Luxxe met groot suskses, ek wonder of hul nog bestaan
Ek persoonlik sal daarvan gehou het as ek die Diso 3 se 2.7lt V6 in n Patrol kon sit of selfs Pajero se 3.2 di, jong maar jy kan sulke klomp probleme vir jouself maak met ombouings.
JG, ek dink nou maar mens moet as jy n hartoorplanting laat doen ten minste n enjin met 350 nm wringkrag en n maks wat nie 450nm oorskry nie Dit is my beskeie opine, want jy gebruik dit soos jy se as n vakansie voertuig, bo dit dink ek sal jy baie stres plaas op die "drivetrain" onnodig.
Wat is die kraglewering van die Lexus enjin?
Koos
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: One DEAD Patrol

Post by Kagiso II »

jippppppp - ek nou KLAAR met diesel - forewwer en ewwer ewn ewwer - BEHALWE as ek 'n BMW 30 diesel hendjin inni hanne kan kry .. da maak 'k van Agarob 'n BMATROL - en en enne ennnnnnnn .. da maak 'k agarob se hendjin op my tyd bikki bikki reg - en eeeeeeeeendag assik hom wil v'koop sit ik daai 3,0 Nissan hendjin trug in sy bek - en dan is hy mos weer nuut - en dan hou ek hom weer c.......

Ek het ook al so stil stil gedink om 'n Chev 327 V8 daar in te prop, selfs 'n VQ 41.... :naughty: maar DAN gaan ek my vrekkk batal an spietfaains en al 12 my "soetwees' punte opslag verloor .. :clap: :woo: :woo:

MAAR - - eerste dinge eerste - dis nou ek teen Nissan om die brekasie as Nissan se latente vervaardigers fout aan te lê [en di e"service advisor by Imperial vertel my al klaar " Hy weet nie daarvan nie en "dit kan nooit gebeur nie"

Het IEMAND vir die REGTE naam / persoon om by Nissan SA te kontak om die ding mee op te neem ?? BVD
Oompi :oldtimer:
[ek wil nou nie so of so sê nie - maar NOU verlang ek my Dwergie EN vir Brutus ....]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: One DEAD Patrol

Post by Kagiso II »

oepssssss - askies JG - die foto hierbo is geneem by die sindingstasie op Seronga - daar waar onds Terrano tans stukkend staan - dis hoekom ek die foto daar plak - om iemand te kry om saam te ry om die Spanjaard te gaan haal... :wink:
(Kobus Herrie op Safari behoort daai plekkie te onthou ???
Last edited by Kagiso II on 25 Oct 2009 18:45, edited 1 time in total.
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: One DEAD Patrol

Post by Herrie »

Ek het gedink dis waar die foto vandaan kom - lyk bekend!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
KOOS BEST
Patrolman
Patrolman
Posts: 545
Joined: 07 May 2009 09:14
Full Name: Jacobus William Best
Nickname: Kosie
Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
Home Language: TWEETALIG

Re: One DEAD Patrol

Post by KOOS BEST »

Kagiso II wrote:jippppppp - ek nou KLAAR met diesel - forewwer en ewwer ewn ewwer -
Sjoe , nou's ek weer sommer bang van vooraf, Oom Mac klink my jy het dubbele moeilikheid, it never rains it pours!!!
Ek wens iemand wil n post plaas oor voor en nadele van Petrol vs Diesel enjins. :think: :woo:

Vir my is die enigste voordeel om n Diesel te ry , die meer ekonomiese brandstof verbruik en die ekstra brandstof wat jy saam karwei is nie so vlambaar soos Petrol nie.
Verder dink ek Petrol het meer voordele .
O ja , jy hoor byna nooit of selde van Petrol enjins wat die gees gee nie, maar daagliks van ALLE diesel enjins van ALLE fabrikate :mytwocents:
Groetnis
NS.Oom Mac en JG , dit voel vir my of ek deel is van julle skade. Maar die ander goeie ding dit kan gefix word
Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest