GQ Fuelpump

Engines and Engine Systems
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2859
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 189 times
Been thanked: 270 times

Re: GQ Fuelpump

Post by offroadbiker »

Jules wrote:wanneer ek Masai Mara en Serengeti toe gaan.
En dit is wanneer? en is ek ook genooi? :pray:
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Re: GQ Fuelpump

Post by Jules »

Die jaar 2062 dan is ek 100jr oud en my Patrol is net mooi ingeloop QQQ , ek dink dit sal eers by aftrede wees want ek kry nie langverlof nie :oldtimer:

Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
offroadbiker
Moderator
Posts: 2859
Joined: 25 Jul 2012 08:36
Full Name: Dirk de Clerk
Nickname: ORB
Home Town: Krugersdorp
Current 4x4: Patrol GQ 4.2 ST
Home Language: Afrikaans/English
Location: Krugersdorp
Has thanked: 189 times
Been thanked: 270 times

Re: GQ Fuelpump

Post by offroadbiker »

Ag nee man ek wil 2014/15 so trip doen, tenminste 6 weke of meer, maar sal moet ernstig spaar so ek het nou maar so maandeliks begin wegsit vir die een.
Dirk
1996 Nissan Patrol 4.2 ST
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2185
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: GQ Fuelpump

Post by Jorrie »

Peter Connan wrote:Staan vas Jorrie!

Die GQ's het 'n outydse meganise petrolpomp, gladnie dieselfde wat jou lorrie in het nie.
Piet

Ek verstaan die pompe is nie dieselfde nie, maar ek moet begin soek vir 'n pomp vir my trollie want die drukking is te laag. Ek soek net idees waar ek kan kyk. Sover lyk dit asof dit die beste is om terug na Nissan toe te gaan tensy iemand 'n beter idee het. Betroubaarheid is vir my belangrik.
Graham C sal die job vir my doen, maar ek moet net eers die pomp in die hande kry (en my laaistelsel uithaal).
Groetnis :salute:
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: GQ Fuelpump

Post by Herrie »

Twee Nissan agente het vir my gesê dat ek 'n pomp by Midas of Autozone kan kry vir my Patrol toe ek die pomp probleem op ons Botswana Uitreik gehad het.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2185
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: GQ Fuelpump

Post by Jorrie »

Dankie Kobus, ek sal gaan kyk.
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
User avatar
Marino4x4
Patrolman
Patrolman
Posts: 520
Joined: 19 Oct 2011 12:15
Full Name: Marinus Potgieter
Nickname: Marino4x4
Home Town: Bloemfontein
Current 4x4: Nissan Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Bloemfontein
Has thanked: 17 times
Been thanked: 87 times

Re: GQ Fuelpump

Post by Marino4x4 »

Hi

Hier onder is die 4.5 se pomp en petroltenk assembly wat van Nissan se stelsel kom.
Pomp ass.jpg
Pomp ass.jpg (227.06 KiB) Viewed 1554 times
Die kwotasie wat ek van Nissan gekry het was R3220.24 ex.vat vir die hele eenheid (17040). Die Petrol pomp aleen kos R3578.02 ex vat (17042)(Nissan wiskunde op sy beste!!!) Sal aanbeveel om eder n spares shop te oorweeg.

Die kwotasie wat ek van n workshop hier in Bloem gekry het was R3500 ex vat om tenk skoon te maak, pomp te vervang en te Dyno.

Ek kon die pomp vervang vir R450. Het die Dyno gister gedoen (R520), 144kW. :blonde: Kan nie nou die wringkrag (Torque) onthou nie. Het die tenk so ruk terug sommer self afgehaal en skoon gemaak. Was verbaas om tesien hoe vuil die tenk was.

Groete
Patrol 4.5 GL 1998

Terrain 4X4 Parts
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2185
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: GQ Fuelpump

Post by Jorrie »

Marinus
Baie dankie. Ek gaan dieselfde paadjie loop wat jy geloop het.
Groete
Jorrie :thumbup:
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2185
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: GQ Fuelpump

Post by Jorrie »

Marinus
Waar het jy die pomp gekry.
Interresant genoeg ek het vandag drie kwotasies by drie verskillende Nissan Handelaars gekry soos volg:
1. R4500
2. R3500
3. R 2850
Soveel so vir Nissan se konfigurasie beheer. :think: :redface:

Ek het ook vandag 'n paar Midas-takke gebel, en nie een van hulle kon my help met 'n pomp vir 4.5 Patrol nie. Een van hulle kon vir my 'n pomp vir 'n 4.8 Patrol aanbied. Ek weet egter nie of die 4.8 pomp in 'n 4.5 Patrol sal werk nie. Kan iemand raad gee?
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
User avatar
Jorrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2185
Joined: 21 Jun 2011 18:55
Full Name: Jacobus Jordaan
Nickname: Jorrie
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
Home Language: English/Afrikaans
Location: Pretoria
Has thanked: 184 times
Been thanked: 165 times

Re: GQ Fuelpump

Post by Jorrie »

Herrie wrote:Twee Nissan agente het vir my gesê dat ek 'n pomp by Midas of Autozone kan kry vir my Patrol toe ek die pomp probleem op ons Botswana Uitreik gehad het.
Kobus
Kan jy help met watter AutoZone of Midas? Die wat ek tot dusver gebel het hou nie die pompe aan nie en was nie baie hulpvaardig nie. Die beste prys (R2850) sover was by Nissan in Silverton.
Groete
Jorrie
Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
Post Reply

Return to “09. Engines”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 4 guests