En dit is wanneer? en is ek ook genooi?Jules wrote:wanneer ek Masai Mara en Serengeti toe gaan.

En dit is wanneer? en is ek ook genooi?Jules wrote:wanneer ek Masai Mara en Serengeti toe gaan.
PietPeter Connan wrote:Staan vas Jorrie!
Die GQ's het 'n outydse meganise petrolpomp, gladnie dieselfde wat jou lorrie in het nie.
KobusHerrie wrote:Twee Nissan agente het vir my gesê dat ek 'n pomp by Midas of Autozone kan kry vir my Patrol toe ek die pomp probleem op ons Botswana Uitreik gehad het.
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests