Herrie the Safari's Canopy
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Herrie the Safari's Canopy
I am going to convert my Safari's canopy for my trips to the work sessions at Borakalalo NR. I normally go alone so I only need a single sleeping area.
When SWAMBO can go with me, we go with the Patrol and I pitch our tent and put up a double bed.
This is what I am planning to do:
When SWAMBO can go with me, we go with the Patrol and I pitch our tent and put up a double bed.
This is what I am planning to do:
- Attachments
-
- herriekappieDak2.jpg (162.33 KiB) Viewed 3418 times
-
- herriekappieDak1.jpg (162.53 KiB) Viewed 3418 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
-
- Senior Member
- Posts: 60
- Joined: 12 Oct 2009 14:05
- Full Name: Johan van Vuuren
- Nickname: Johan
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Safari s/w
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 7 times
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Herrie the Safari's Canopy
Die Safari se bak is 40cm diep en die canopy is 60cm hoog, so ek wil die dak 80cm lig sodat ek darem kan regop staan in die canopy - ek is 186cm lank.
Om die dak op te lig gaan jou 'n paar sekondes vat asook om hom te laat sak. Baie beter as 'n daktent!
Ek kan staan in die canopy, aantrek en ook die yskas gebruik en beplan ook om 'n kombuis daar in te bou sodat ek in die winter koffie en ontbyt kan maak voordat ek hoef uit te klim. In die winter is die temperatuur so -7 grade in die oggend in Borakalalo. Ek kan tot 'n portapottie daar binne sit sodat ek nie hoef uit te klim om toilet toe te gaan nie.
Ek sal fotos opsit sodra ek oor twee weke begin om die werk te doen.

- Jorrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2185
- Joined: 21 Jun 2011 18:55
- Full Name: Jacobus Jordaan
- Nickname: Jorrie
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: 1998 Nissan Patrol 4500 GRX (now in Benji's hands), 2019 Zook Gen 4, 2011 4.8 GRX Patrol Adventure 60
- Home Language: English/Afrikaans
- Location: Pretoria
- Has thanked: 184 times
- Been thanked: 165 times
Re: Herrie the Safari's Canopy
Kobus
Dit klink indrukwekkend. Ek gaan beslis jou vordering dophou.
Dit klink indrukwekkend. Ek gaan beslis jou vordering dophou.

Jorrie
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
1998 4500 GRX (Benji)
2011 4800 GRX Adventure 60 (Jorrie)
2011 Jimny Sold (Benji)
2 x 2019 Jimnies (1 x Lizzybean69, 1 x Jorrie)
-
- Senior Member
- Posts: 60
- Joined: 12 Oct 2009 14:05
- Full Name: Johan van Vuuren
- Nickname: Johan
- Home Town: Krugersdorp
- Current 4x4: Safari s/w
- Home Language: Afrikaans
- Been thanked: 7 times
Re: Herrie the Safari's Canopy
Kobus dit lyk mooi en prakties , maak net seker dat die dak-sluit meganisme in die toe posisie baie stewig is anders breek die wind as jy ry dit af.
Johan
Johan
-
- Senior Member
- Posts: 160
- Joined: 16 Nov 2010 10:48
- Full Name: nico pienaar
- Nickname: beast
- Home Town: Ruimsig Roodepoort
- Current 4x4: Patrol 4.8
Navara 4l
Safari 2.8 - Home Language: afr
Re: Herrie the Safari's Canopy

- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Herrie the Safari's Canopy
Hierdie is my vorige modifikasie op die canopy wat ons Botswana toe sou gebruik het voordat ek die Patrol gekoop het - het dit al 'n hele paar keer gebruik maar jy het 2 mense nodig om dit op te slaan.
- Attachments
-
- AEPSN2238.JPG (73.79 KiB) Viewed 3385 times
-
- ADSC00515.JPG (42.71 KiB) Viewed 3385 times
-
- ADSC00548.JPG (55.14 KiB) Viewed 3385 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6156
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1131 times
- Been thanked: 1044 times
Re: Herrie the Safari's Canopy
Lekker idee Kobus!
Ek wonder net hardop ne, miskien is dit makliker om die dak aan die regterkantste rand te skarnier, sodat hy 90 grade oop skarnier? Jy sal effens minder plek he, maar dit sal dalk baie makliker wees?
Ek wonder net hardop ne, miskien is dit makliker om die dak aan die regterkantste rand te skarnier, sodat hy 90 grade oop skarnier? Jy sal effens minder plek he, maar dit sal dalk baie makliker wees?
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Herrie the Safari's Canopy
Ek het die raam van die canopy se dak klaar gedoen vandag.
- Attachments
-
- ADSC09980.jpg (105.81 KiB) Viewed 3354 times
-
- ADSC09981.jpg (105.95 KiB) Viewed 3354 times
-
- ADSC09982.jpg (132.75 KiB) Viewed 3354 times
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Tinus lotz
- Moderator
- Posts: 7592
- Joined: 29 Aug 2010 13:07
- Full Name: Tinus lotz
- Nickname: Tinus lotz
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005
Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4 - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 802 times
- Been thanked: 562 times
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest