Die avonture van Gerrie en Lobo

Showcase your baby
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Gerrie »

Daar is uiteindelik 'n deurbraak gewees. Eintlik 'n hele paar...
Eerstens het ek vir tour de Frans nadergeroep en hy het my ongelooflik baie gehelp.
Nadat ons die laaste goed aan Lobo gedoen het, was daar maar 'n probleem met sy idle. Eers hoog, dan laag, dan sukkel hy om te start en dan idle hy asof my voet in die hoek is...
So ek het eers gedog dit was dalk die sparkplugs (oftewel, Peter het voorgestel ek kyk daarna). Maar nuwe sparkplugs alter het dit steeds nie gewerk nie.
Daar was wel een groot probleem - die distributor cap was 90o uit en hy is in plek gehou deur 'n plaatjie wat ons ge-fashion het. Frans het voorgestel ons draai die distrubutor reg - maar daarvoor moes die hele as wat die distributor en oliepomp verbind gedraai word - of Frans meos sy magic werk. ek weet nogsteeds nie presies wat hy gedoen het nie, maar ons het dit reggekry sonder om die as te draai of om die oliepomp af te haal. Toe kon ons die timing regstel. JP ('n Hilux-ou wat ken van Dicktator's en al die EFI goed en die regte programme op sy laptop het - Frans ken die ander EFI stelsels weer beter) het kom help en die laaste ding wat nog geneuk het sodat Lobo nie reg ge-idle het nie is die idle control valve... Maklik opgelos - hulle het hom uitgeplug en nou meot ek hom net skoonmaak dan sal hy weer werk as ek hom terugplug - lyk of hy net 'n bietjie vuiligheid in het... so ek maak dit skoon en Lobo idle weer reg...
Die lekker ding is as ek hom nou in neutral het, idle hy so rondom 600 rpm... klink ook sommer beter...
die ander ding wat mos ngo heeltyd neuk is die waterpomp - Lobo vreet hulle vir brekfis...
So terwyl ons besig is met die timing, kyk Frans dinge so en sien toe dat die fan en die viscous coupling wobble soos 'n dronk pikkewyn. Dit is die probleem - daai ge-wobble neuk die fan se as op en daarom cease hulle die heeltyd. Daar was ook een van die lang boute wat vermis was sedert ek Lobo gekry het wat die waterpomp vashou wat ons toe sommer vervang nadat ons die waterpomp (die 8ste keer) afgehaal het. Frans kyk toe binne in die pulley wat op die waterpomp vasgebout word en dit lyk asof daar 'n stuk modder of iets ingekom het en toe het ek dit in my onkunde vasgedraai en daarom eht die goed gewobble... Frans eht dit skoongemaak, en hy eht die waterpomp ordentlik opgesit (niemand het my ngo ooit regtig gewys hoe nie - so ek kon met my eie oë steel hoe dit reg gedoen meot word. So Lobo se waterpomp probleme is hoeplik nou op 'n einde...
Dit beteken die enigste probleem wat oorbly is die powersteering pomp wat klink asof daar 'n kat onder die enjinkap sit... Dit is iets wat deur kenners uitgesorteer moet word, so sodra ek my bergfiets verkoop (wat ek nou al meer as 'n jaar nie meer ry nie) sal ek kan bekostig om Lobo by 'n kenner oor dit te he - en dan, kan ek begin om die verfwerk en roes onder hande te neem... ek raak sommer emosioneel want ek voel nou die probleme staan einde se kant toe... :clap: :pray: :pray: :pray: :pray: :pray: :pray: :pray: :pray: :pray: :pray: :pray: :pray:
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Kagiso II »

ughm ughm .. kug kug .. Gerrie 0- hier staan 'n baie mooi Camry by my wat ek wil ruil vir 'n 4x4 wa .. hoe lyk dit ??
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Gerrie »

Ga! Nadat ek al sy niggles uitgesort het??? :naughty:
User avatar
David
Patrolman
Patrolman
Posts: 723
Joined: 17 Dec 2009 12:42
Full Name: David Prinsloo
Nickname: David
Home Town: Stellenbosch
Current 4x4: 2006 Patrol 4.8 GRX
Home Language: Afrikaans
Location: Stellenbosch
Has thanked: 2 times
Been thanked: 49 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by David »

So ons kan JOU nou bel as daar waterpompe vervang moet word? :rolleyes: ... want jy het mos nou mooi opgelet!

Baie bly dinge lyk nou weer reg :thumbup:
2006 Patrol 4.8 GRX Tiptronic Y61/GU(4)
ARB Bullbar, BZT rear bar, TJM 2" Suspension, Snorkel, LT 285/70/17 BFG KO2's, 40L Engel

Stop Rhino Poaching Supporter!
martyn
Senior Member
Senior Member
Posts: 361
Joined: 10 Oct 2011 14:20
Full Name: Charles Fry
Nickname: Charlie
Home Town: Robertson
Current 4x4: Patrol 4.5
Home Language: English
Location: Robertson
Has thanked: 83 times
Been thanked: 41 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by martyn »

Ek is bly om te sien dat jy better voel oor Lobo, jy maak all die poef reg en daan saal jy n lekker kar ry vir seker en jy kan die res van ons wys hoe dit gedoen moet word in die bos :lol:
Diem Dulcem Habes
Have a good day
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Jules »

Excellent, welgedaan TourdaFrans dat jy & JP en al die ander manne Gerrie gehelp het, dit is mos waaroor hierdie forum gaan dat ons mekaar help,raad gee, ondersteun en Fellowship het terwyl ons dit doen. Gerrie ek hoop jou lorrie gaan nou net klopdisselboom hardloop.

Shalom
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Grootseun
Patrolman
Patrolman
Posts: 563
Joined: 28 Sep 2011 08:18
Full Name: Driko Henningse
Nickname: Grootseun
Home Town: Centurion
Current 4x4: 2001 3.0 TDI Patrol
2006 3.3v6 Kingcab ( 4x2 ) on 33" ( sold )
2012 Navara Kingcab 4x2 2.5 tdi
Home Language: Afrikaans
Location: Centurion
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Grootseun »

Bly julle wen hom Gerrie , sien uit daarna om jou eerste trip report te lees as jy hom bos toe vat na al hieride werk
2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Gerrie »

Ja, ek voel ook nou al 'n bietjie beter oor die ou swernoot se moeilikheid... ten minste het ek nou die bron van een probleem uitgesorteer en hopelik vervang ek nie sommer weer waterpompe nie... :pray:
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Kagiso II »

vervang die head gasket -- maak DOOD VREK BAIE [mussa baaija] seker dis die gasket vir die FUEL INJECTION enjin [hy het 'n "E" in die part nommer [kry PAYEN]
en soebat vir Frans die Toeris om t ehelp - en ook om die torque reg te doen -- terwyl hy oop is -- maak seker die oppervlaktes is 100% 'smooth' en gelyk ...

moenie kortpad vat nie - ek gaan die 2,8 enjin wat hier lê verkoop so daa issi back-up nie

B G na aanleiding van die shjirbit met die waterpomp en warm word en so aan .. :oldtimer: :oldtimer:
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
Gerrie
Senior Member
Senior Member
Posts: 261
Joined: 24 Jan 2011 08:52
Full Name: Gerrie van Eeden
Nickname: Gerrie
Home Town: Cape Town
Current 4x4: Igor a 1989 Toyota Hilux.
Home Language: Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Die avonture van Gerrie en Lobo

Post by Gerrie »

Daai is alles klaar gedoen - nuwe head gasket, die head is ge-skim en alles en hy is reg getorque toe hy vasgedraai is - daar is met dit niks meer probleme nie... :blonde:
Post Reply

Return to “08a. Your Patrol”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests