Hi Ouens
Dis met groot hartseer dat ek die thread plaas maar my werksomstandighede gaan aansienlik verander in 2012 vir die volgende 3-4 jaar met gevolg dat my Patrollie vir lang tye (maande) gaan staan en niks doen nie terwyl ek die wereld rondrits. Ek het maar eerder besluit om gedurende die tydperk te fokus op my huisverband aangesien ek nie waarde daar sal veloor nie tot ek weer permanent terug is. Wanneer dinge weer terug normaal toe is sal ek weer fokus plaas op die lekker dinge in die lewe soos om weer n' Patrollie aan te skaf.
Enige iemand wat belangstel hier is die details:
2004 GRX 4.8 (Algemeen in goeie toestand en natuurlik soos meeste van julle weet ry soos n' droom)
232 000km
Extra's - TJM Front Bumper, KC Spots, DUKE 9500 Winch, EFS Suspension
Federal Couregia MT's (285/70 x 17) Onlangs opgesit, sowat 6000km met hulle afgele so hulle is redelik nuut.
Ek het ongelukig nie die service boekie maar is seker dat die diens rekord kan ge-track word by NISSAN deur VIN te gebruik.
Ek wil graag in die omgewing van sowat R230K kry maar sal enige redelike aanbod laer as die oorweeg. PM my as iemand belangstel of offer wil maak.
Ek sal foto's nog oplaas maar daar is foto's op een van my threads in PATROL PASSION waar ek met hom nog gespog het na alles opgesit was.
2004 GRX 4.8
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: 2004 GRX 4.8
Calling all BANK MANAGERS, dalk moet ek my eiland opgee as sekuriteit
Jy gaan hom gou gou verkoop.
Shalom
Jules
Jy gaan hom gou gou verkoop.
Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
- Langman
- Senior Member
- Posts: 130
- Joined: 05 May 2010 15:38
- Full Name: Jacques Landman
- Nickname: Jakes
- Home Town: Uitenhage
- Current 4x4: Patrol
- Home Language: English / Afrikaans
- Been thanked: 1 time
Re: 2004 GRX 4.8
Dis n' gemiddeld van sowat 33 000 km per jaar wat amper in lyn is met normale gebruik. Jammer maar as ek verkoop sou ek nie n' ander voertuig aankoop nie, dit was my oorspronklike plan, was/is doodgelukkig met die Patrollie net omstandighede het dinge gekompliseer.Stefan wrote:Dit is baie kilos. Sal jy 'n 3.0 vat as 'n trade-in?
....maar aangesien ek so oorompel is met navrae lyk dit my ek en die Patrolie se paaie gaan nie binnekort skei nie


Ek gaan nie verder moeite doen om die Patrollie te verkoop nie want na die naweek se ry moet ek se was ek weer in twee oor die verkoop storie

So hou my maar ingedagte as iemand n' goeie kondisie Patrollie soek en tot dan as niemand met my kontak maak nie bly hy in my garage indefinite.

Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
2004 Patrol 4.8 GRX
- Peter Connan
- Moderator
- Posts: 6138
- Joined: 10 Sep 2010 07:21
- Full Name: Peter Connan
- Nickname: Piet
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
- Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 1124 times
- Been thanked: 1038 times
Re: 2004 GRX 4.8
Langman, ek dink dis die regte besluit.
Om 'n kar te stoor, kos amper niks, maar om hom te vervang!
Om 'n kar te stoor, kos amper niks, maar om hom te vervang!
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
- Jules
- Patrolman 1000+
- Posts: 1641
- Joined: 08 Apr 2009 09:13
- Full Name: Julius
- Nickname: Jules
- Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
- Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol - Home Language: AFR
- Has thanked: 94 times
- Been thanked: 76 times
Re: 2004 GRX 4.8
Peter hy stoor hom vir ons en wag dat een van ons die bank beroof en hom verlos van daardie pragtige masjien
Shalom
Jules

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest