2004 GRX 4.8

Post Reply
User avatar
Langman
Senior Member
Senior Member
Posts: 130
Joined: 05 May 2010 15:38
Full Name: Jacques Landman
Nickname: Jakes
Home Town: Uitenhage
Current 4x4: Patrol
Home Language: English / Afrikaans
Been thanked: 1 time

2004 GRX 4.8

Post by Langman »

Hi Ouens

Dis met groot hartseer dat ek die thread plaas maar my werksomstandighede gaan aansienlik verander in 2012 vir die volgende 3-4 jaar met gevolg dat my Patrollie vir lang tye (maande) gaan staan en niks doen nie terwyl ek die wereld rondrits. Ek het maar eerder besluit om gedurende die tydperk te fokus op my huisverband aangesien ek nie waarde daar sal veloor nie tot ek weer permanent terug is. Wanneer dinge weer terug normaal toe is sal ek weer fokus plaas op die lekker dinge in die lewe soos om weer n' Patrollie aan te skaf.

Enige iemand wat belangstel hier is die details:
2004 GRX 4.8 (Algemeen in goeie toestand en natuurlik soos meeste van julle weet ry soos n' droom)
232 000km
Extra's - TJM Front Bumper, KC Spots, DUKE 9500 Winch, EFS Suspension
Federal Couregia MT's (285/70 x 17) Onlangs opgesit, sowat 6000km met hulle afgele so hulle is redelik nuut.

Ek het ongelukig nie die service boekie maar is seker dat die diens rekord kan ge-track word by NISSAN deur VIN te gebruik.

Ek wil graag in die omgewing van sowat R230K kry maar sal enige redelike aanbod laer as die oorweeg. PM my as iemand belangstel of offer wil maak.

Ek sal foto's nog oplaas maar daar is foto's op een van my threads in PATROL PASSION waar ek met hom nog gespog het na alles opgesit was.
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Re: 2004 GRX 4.8

Post by Jules »

Calling all BANK MANAGERS, dalk moet ek my eiland opgee as sekuriteit

Jy gaan hom gou gou verkoop.

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
User avatar
Stefan
Moderator
Posts: 1692
Joined: 28 Apr 2009 08:43
Full Name: Stefan de Villiers
Nickname: Stefan
Home Town: Bothasig, Cape Town
Current 4x4: 2002 3.0 GL Patrol
Home Language: Afrikaans
Location: Cape Town
Has thanked: 175 times
Been thanked: 50 times
Contact:

Re: 2004 GRX 4.8

Post by Stefan »

Dit is baie kilos. Sal jy 'n 3.0 vat as 'n trade-in?
User avatar
Langman
Senior Member
Senior Member
Posts: 130
Joined: 05 May 2010 15:38
Full Name: Jacques Landman
Nickname: Jakes
Home Town: Uitenhage
Current 4x4: Patrol
Home Language: English / Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: 2004 GRX 4.8

Post by Langman »

Stefan wrote:Dit is baie kilos. Sal jy 'n 3.0 vat as 'n trade-in?
Dis n' gemiddeld van sowat 33 000 km per jaar wat amper in lyn is met normale gebruik. Jammer maar as ek verkoop sou ek nie n' ander voertuig aankoop nie, dit was my oorspronklike plan, was/is doodgelukkig met die Patrollie net omstandighede het dinge gekompliseer.

....maar aangesien ek so oorompel is met navrae lyk dit my ek en die Patrolie se paaie gaan nie binnekort skei nie :wink: . Ek het ook sedert die advertensie so mishap :doh: gehad en moet as gevolg nuwe front wheels hubs insit. NISSAN het darem vooraad en het klaar altwee bestel ... R10K later maar is bly dat die nou gebeur voor ek die Patrollie dalk verkoop het aan iemand en dit het gebeur.

Ek gaan nie verder moeite doen om die Patrollie te verkoop nie want na die naweek se ry moet ek se was ek weer in twee oor die verkoop storie :think:

So hou my maar ingedagte as iemand n' goeie kondisie Patrollie soek en tot dan as niemand met my kontak maak nie bly hy in my garage indefinite. :wink:
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
User avatar
Peter Connan
Moderator
Posts: 6138
Joined: 10 Sep 2010 07:21
Full Name: Peter Connan
Nickname: Piet
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1996 Patrol 4.5SGL
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 1124 times
Been thanked: 1038 times

Re: 2004 GRX 4.8

Post by Peter Connan »

Langman, ek dink dis die regte besluit.

Om 'n kar te stoor, kos amper niks, maar om hom te vervang!
Mag ons ons kenniskry met lekkerkry aanhoukry.
User avatar
Jules
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 1641
Joined: 08 Apr 2009 09:13
Full Name: Julius
Nickname: Jules
Home Town: Rietjiesvlei, Zoeloeland
Current 4x4: Pathfinder
GQ Patrol
Home Language: AFR
Has thanked: 94 times
Been thanked: 76 times

Re: 2004 GRX 4.8

Post by Jules »

Peter hy stoor hom vir ons en wag dat een van ons die bank beroof en hom verlos van daardie pragtige masjien :woo:

Shalom
Jules
Walk by FAITH not by sight
2014 Pathfinder 2.5 LE
Stofpad 4x4 Bashplate
42&60L Snomaster Freezer/Fridge
Buzzard Industries Overlander Trailer
Post Reply

Return to “36. Vehicles For Sale/Swap”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest