Die venue
LPM Trading / LPM Staal
68A Baardweg Raslouw , centurion , my gps tel hom egter op as 182 Baard weg raslouw , is so 4km of wat weg van Zwartkops renbaan af
Die tye
Toetse en kuier begin 9h00 tot 13h00
Nissan 4x4 Klub se AGM begin 13h00 tot 15h00
Ons gaan die praatjie oor Gas Analysis and Diagnostics gedurende dit hou
Kos
Het vandag met die gesin ontmoet wat dit hanteer vir hulle dogter se hokkie toer
Klink of die worsbroodjies egte kos gaan wees en nie take away rommel nie en teen n bilikke prys ook in my opinie
Drank
Koeldranke ens sal te koop wees
Weens geregtlike redes kan drank natuurlike nie VERKOOP word nie maar daar gaan wel drank wees en die manne wat n donasie gee vir die hokkie toer fonds ontvang n ou geskenkie

Sou daar vra wees kontak my gerus en vir die wat saterdag verdwaal of iets skakel my gerus op 072 617 0300