Patrol Diagnostic dag
- Grootseun
- Patrolman
- Posts: 563
- Joined: 28 Sep 2011 08:18
- Full Name: Driko Henningse
- Nickname: Grootseun
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2001 3.0 TDI Patrol
2006 3.3v6 Kingcab ( 4x2 ) on 33" ( sold )
2012 Navara Kingcab 4x2 2.5 tdi - Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion
- Been thanked: 1 time
Patrol Diagnostic dag
Ek herhaal net die post hier ook vir die manne wat dit dalk gaan mislees
Ok manne ek kon n venue ens reel vir ons vir die beplande saterdag byeenkoms om ons voertuie op n gas analyser ens te kan sit en sommer bietjie tegniese kennis te kan uitruil so kom ons kyk hoeveel Patrols ons daar kan kry
Waar - LPM Trading 68a Baard weg Raslouw , Centurion
Waneer en hoe laat - Sat 19 Nov 9 am ( 12de het uitgebom )
Wat gaan daar gedoen word - ons gaan n paar petrol trols op 4 gas gooi en die resultate vergelyk en ook sommer vir jou kan se of hulle gesond is of nie , ons sal ook diagnostic equipment daar he en vir julle gou die trols scan terwyl ons speel , ek gaan ook poog om n Diesel smoke meter daar te he vir die diesel man ( to be confirmed )
So as jy n petrol trol het of hy nou carb of EFI is en jy wil deel weel is jy genooi , en selfs al het ons nie noodwendig n DSM daar vir die diesel manne nie kom ondersteun die ander manne en ons kan darem jou help met n paar toetse ook - daar gaan battery testers ens ook wees , en dalk sal ons selfs iemand se trol se aircon sisteem ultra sonies sanitize vir hom
Manne dit is min wat n ou die geleentheid kry om sulke toetse gratis te kry en nog minder wat n ou kan gesels met mense wat al tussen 15 tot 20 jaar spesiliseer in vehicle diagnostics ( dis mos half net n workshop eienaar se vooreg daai ) so kom gryp hierdie geleentheid aan
Daar gaan geen koste aan verbonde wees nie - ons gaan net toets en gesels , die herstelwerk sou daar iets fout wees is n ander dag se probleem
Daar sal wel n paar van my sal ek se noodsaaklike stukke toerusting vir die privaat tegnikus op uit stalling wees so kom loer net en geniet n lekker oggend

2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
-
- Senior Member
- Posts: 377
- Joined: 13 Sep 2010 10:40
- Full Name: Wilhelm van Rooyen
- Nickname: Wilhelm
- Home Town: Secunda
- Current 4x4: The 4.5 Turbo
SWAMBO - 2007 Jimny - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 66 times
- Been thanked: 93 times
Re: Patrol Diagnostic dag
Stel belang. Sien jou daar.
May the road be long.. and dirty.
The 4.5 Turbo
The 4.5 Turbo
- Grootseun
- Patrolman
- Posts: 563
- Joined: 28 Sep 2011 08:18
- Full Name: Driko Henningse
- Nickname: Grootseun
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2001 3.0 TDI Patrol
2006 3.3v6 Kingcab ( 4x2 ) on 33" ( sold )
2012 Navara Kingcab 4x2 2.5 tdi - Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion
- Been thanked: 1 time
Re: Patrol Diagnostic dag
As julle aanwysing of iets nodig het PM en ek stuur aan , dink die GPS vat jou verby die actual plek in Baard weg maar daar is groor borde op LPM Trading met so ou plaas impliment voor by die hek kan dit werklik nie mis nie
2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Patrol Diagnostic dag
Ek sal dit moet mis want dit is die Nissan 4x4 Klub se jaar vergadering (AGM) en ek moet by die vergadering wees.
Miskien moet ons die vergadering daar hou en dan gee jy sommer vir die Klub 'n lesing - wat dink jy?
Miskien moet ons die vergadering daar hou en dan gee jy sommer vir die Klub 'n lesing - wat dink jy?
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Grootseun
- Patrolman
- Posts: 563
- Joined: 28 Sep 2011 08:18
- Full Name: Driko Henningse
- Nickname: Grootseun
- Home Town: Centurion
- Current 4x4: 2001 3.0 TDI Patrol
2006 3.3v6 Kingcab ( 4x2 ) on 33" ( sold )
2012 Navara Kingcab 4x2 2.5 tdi - Home Language: Afrikaans
- Location: Centurion
- Been thanked: 1 time
Re: Patrol Diagnostic dag
Eks game wat het ons alles nodig ?
2001 9.4 Patrol DI GRX
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
Bigger Intercooler
Oil Catch Can
PC Bash Plates
More Mods to follow
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Patrol Diagnostic dag
Sal jou laat weet - miskien kan ons na alles klaar het by Mahem gaan ry!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Patrol Diagnostic dag
Ok, ons sal ons vergadering by jou hou - baie dankie vir jou hulp!
Ek sal die agenda uitwerk en jou op hoogte hou.
Ek sal die agenda uitwerk en jou op hoogte hou.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: Patrol Diagnostic dag
Ek sal ons Klub se Gazebo opsit - elke lid moet sy eie stoel saam bring - en die vergadering gaan nie lank wees nie.
As jy net vir die lede 'n lesing kan gee oor die gasse en ons wil nog een spreker kry en dit is al - ons soek nie 'n lang vergadering nie.
As jy vir my jou e-pos kan PM dan sal en die inligting vir jou stuur.
As jy net vir die lede 'n lesing kan gee oor die gasse en ons wil nog een spreker kry en dit is al - ons soek nie 'n lang vergadering nie.
As jy vir my jou e-pos kan PM dan sal en die inligting vir jou stuur.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
Who is online
Users browsing this forum: Bing [Bot] and 1 guest