71810A81-7697-4D17-A6C3-A1A44E066FDC.jpeg (832.18 KiB) Viewed 1670 times
Re: Belt too loose?
Posted: 19 Mar 2022 16:31
by Peter Connan
Daar onder iewers ja.
Onthou om hom los te maak. 14mm spanner vir losmaak, 12 vir stel.
Re: Belt too loose?
Posted: 20 Mar 2022 06:48
by johanp
Die pyl wys na die verkeerde bout. Die regte een is links van die pyl sigbaar.
Re: Belt too loose?
Posted: 20 Mar 2022 08:10
by SJC
Hierdie een?
Re: Belt too loose?
Posted: 20 Mar 2022 10:15
by Peter Connan
Re: Belt too loose?
Posted: 21 Mar 2022 09:45
by Tinus lotz
Rule of thumb is jy moet die belt 90 grade Kan draai op lang stretch dan is hy naby reg
Re: Belt too loose?
Posted: 21 Mar 2022 14:08
by SJC
Draai hy klok of anti-klok om stywer te maak?
Re: Belt too loose?
Posted: 22 Mar 2022 05:34
by Peter Connan
Rightey tightey.
Maar soos vroer genoem moet jy eers die bout wat die pomp vashou losmaak. Anders buig jy dalk net die bracket.
Re: Belt too loose?
Posted: 23 Mar 2022 12:33
by SJC
Waar sit die bout wat die pomp vashou?
Re: Belt too loose?
Posted: 23 Mar 2022 17:47
by Peter Connan
Ek het nie meer 'n TB om vir jou 'n foto te kan neem nie, maar hy sit aan die voorkant van die enjin, daar tussen die belts. Gewoonlik so 'n lang moertjie.