Daar word op 22 Julie 2017 n NHRA Style 1/4 mile Drag Racing dag gehou op Lenisdeel. Dit is so 50km vanafg Tosca in die Noord Wes Provinsie.
Dit is n jaarlikse byeenkoms / Boeredag. Tommie en sy span gaan die timing equipment borg, dit lyk soos op Tarlton met regte " Christmas Tree" electronic displays and all.
Dawid het ons vorige attempt by Boegoeberg so bietjie gejam

Bring julle Patrols en kom geniet die dag .
Ek sal meer inligting gee aangaande kamp en verblyf geriewe