Page 1 of 4

My precious

Posted: 20 Jan 2017 23:15
by Ds J
Die Engelse spreekwoord sĂȘ "Don't count your chickens.." maar ek kan nie meer wag nie!!!

Na baaaie navrae en ure se leeswerk het ons besluit om die kans te vat:
IMG-20170120-WA0019.jpg
IMG-20170120-WA0019.jpg (166.67 KiB) Viewed 4334 times
Dit is 'n 2000 Patrol 4.2TD met 325 000km. Hy was gister by Frans (baie dankie!) en nou moet ek die banksake afgehandel kry. Die bank se inbox is vol en die laaste boodskappe met die toetsverslag en RWC kom terug :confused: :confused:

Ek droom al mooi drome!

Re: My precious

Posted: 21 Jan 2017 00:00
by Tinus lotz
Mooi man daai ga mooi werk ....hoop daai een word spoedig julle kalahari ferrarri .....
Geluk by voorbaat

Re: My precious

Posted: 21 Jan 2017 05:49
by andredurand
Geluk :thumbup:

Re: My precious

Posted: 21 Jan 2017 07:18
by Michael
Baie mooi Jaap, jy gaan hom baie geniet!

Re: My precious

Posted: 21 Jan 2017 13:40
by ricster
That is a sweet ride !!! :blonde: :blonde: :blonde: Another diesel in the black smoke brigade !!!! :blonde: :blonde: :blonde:

I'm pleased Frans has had a look at it too. That man knows his TD42's and will make it run like a dream, and its only just run in !!!

Re: My precious

Posted: 21 Jan 2017 19:42
by Herrie
Die Patrol lyk baie mooi! :thumbup:

Re: My precious

Posted: 21 Jan 2017 22:06
by Ds J
Dr Google is soms handig. Ek verstaan nou waarom 'n 4.2 nie moeilikheid het nie:

Re: My precious

Posted: 22 Jan 2017 09:05
by Tinus lotz
Daai lyk dik baie na dik baie na micheal se garrage en my motor. ...

Re: My precious

Posted: 22 Jan 2017 09:23
by Michael
Ek dink dis my motor gewees daai :thumbup:

Re: My precious

Posted: 22 Jan 2017 09:41
by hugejp
Tinus lotz wrote:Daai lyk dik baie na dik baie na micheal se garrage en my motor. ...
Hahahaha! I was thinking the same thing last night!!!