Na baaaie navrae en ure se leeswerk het ons besluit om die kans te vat:
Dit is 'n 2000 Patrol 4.2TD met 325 000km. Hy was gister by Frans (baie dankie!) en nou moet ek die banksake afgehandel kry. Die bank se inbox is vol en die laaste boodskappe met die toetsverslag en RWC kom terug
Ek droom al mooi drome!