Page 1 of 2

Goeiemore Patrolers!

Posted: 25 Oct 2016 10:52
by Ds J
Goeiemore Patrolers!

Jaap Steenkamp hier - ook bekend as "Ds J" op Gunsite en Vuurwapen; ek is geregistreer by Jaracal.

Ek sal hier by julle n roofkyker bly want wat ek van voertuie weet en verstaan is hoogstens gevaarlik :biggrin:

Hier is enkele Afrikaanse gesprekslyne op die forum; spring maar op my kop as ek slegs die rooitaal mag nuttig.

My rede vir aansluiting: ons trek Kalahari toe (Vryburg, Stella, Piet Plessis) en ek soek n voertuig waarmee my goeie vrou oor of deur enige probleem kan ry. n Patrol is eintlik die antwoord maar ek het enkele bekommernisse voordat ek daardie sprong waag. Meer daaroor in my volgende gespreklyn.

Tot later, en by voorbaat dank vir julle geduld!

Jaap

Re: Goeiemore Patrolers!

Posted: 25 Oct 2016 11:12
by Michael
Baie welkom Jaap

Wil sommer by voorbaat se jy maak die regte keuse om n Patrol te wil kies :biggrin:

Re: Goeiemore Patrolers!

Posted: 25 Oct 2016 11:19
by Anthony Forgey
Welkom Jaap.

As jy net rotse wil klim, koop 'n Jeep Rubicon.

As jy 'n betroubaare all-rounder met baie spasie soek, koop 'n Patrol.



(that's all my Afrikaans used up for the day :lol: )

Re: Goeiemore Patrolers!

Posted: 25 Oct 2016 11:58
by iandvl
Welkom Ds J.

Ek sien jy is van Potch af. My pa bly daarso. As jy 'n groot blou 4.5 GRX sien rond-ry, is dit maar hy. :rolling: :rolling:

Re: Goeiemore Patrolers!

Posted: 25 Oct 2016 12:02
by SJC
Welkom meneer... :salute:

Re: Goeiemore Patrolers!

Posted: 25 Oct 2016 12:48
by Tinus lotz
Welcome welkom

Re: Goeiemore Patrolers!

Posted: 25 Oct 2016 13:18
by offroadbiker
Welkom :thumbup:

Re: Goeiemore Patrolers!

Posted: 25 Oct 2016 14:32
by Herrie
Baie welkom Jaap!! :salute: :salute:

Re: Goeiemore Patrolers!

Posted: 25 Oct 2016 15:13
by SCUBA Patrol
Welkom Jaap.....

'n Patrol is die regte keuse!!!!

Nou wat laat jou van "Dopper Heemel" a.k.a Potch trek? :rolling:

Re: Goeiemore Patrolers!

Posted: 25 Oct 2016 22:06
by hugejp
Baie Welkom!!!

:thumbup: