Page 1 of 2
Pyp Bumper
Posted: 02 Aug 2016 08:02
by Johannes van die See
Re: Pyp Bumper
Posted: 02 Aug 2016 08:11
by Michael
Hohannes.....daai is awesome!!!
Ek het nog van die begin af van die pyp bumpers gehou, wat kos so een?
Re: Pyp Bumper
Posted: 02 Aug 2016 08:15
by SJC
Ek hou baie daarvan.

Re: Pyp Bumper
Posted: 02 Aug 2016 08:19
by Johannes van die See
Michael wrote:Hohannes.....daai is awesome!!!
Ek het nog van die begin af van die pyp bumpers gehou, wat kos so een?
Standaard sonder die winch plate en front tow hitch receiver is hy R11,800
Met laasgenoemde ingesluit R13,600
Re: Pyp Bumper
Posted: 02 Aug 2016 08:32
by offroadbiker
Baeie netjies

Re: Pyp Bumper
Posted: 02 Aug 2016 08:56
by jonathan
Dit is presies wat ek soek daai Johannes

. Baie baie mooi. Is dit die manne daar oorkant die steengroewe in Vredenburg wat hom bou?
Re: Pyp Bumper
Posted: 02 Aug 2016 09:00
by IanT
Very Very Nice

Re: Pyp Bumper
Posted: 02 Aug 2016 09:04
by Dustin
Re: Pyp Bumper
Posted: 02 Aug 2016 09:38
by Johannes van die See
jonathan wrote:Dit is presies wat ek soek daai Johannes

. Baie baie mooi. Is dit die manne daar oorkant die steengroewe in Vredenburg wat hom bou?
Dis reg ja, Cobus Erasmus, eienaar van Red Pepper 4x4
Cobus is n pel van my, hyt laatweet hulle trek ook 3 weke Vanderbijl Park toe so die was my laaste kaans om sy bumper op te kry.
As jy dalk mooi vra kan hy jou dalk nog help, hy het my bumper in n week klaar gemaak maar hy is redelik vol geboek vandat almal gehoor het hy trek.
Re: Pyp Bumper
Posted: 02 Aug 2016 09:47
by iandvl
Johannes - dit lyk baie goed. :)