N vriend van my bou die pyp bumpers, "dis one of a kind"




Standaard sonder die winch plate en front tow hitch receiver is hy R11,800Michael wrote:Hohannes.....daai is awesome!!!
Ek het nog van die begin af van die pyp bumpers gehou, wat kos so een?
Dis reg ja, Cobus Erasmus, eienaar van Red Pepper 4x4jonathan wrote:Dit is presies wat ek soek daai Johannes. Baie baie mooi. Is dit die manne daar oorkant die steengroewe in Vredenburg wat hom bou?
Users browsing this forum: No registered users and 1 guest