2011 tb48 info needed
Posted: 31 Mar 2015 22:00
Kan iemand my help.... wie besit n 2011 model 4.8?
Is dit nog dieselfde management as wat op die 2005+ modelle is?
2 lamdas, Of is daar dalk 4? Is daar n cat?
Die 2010 modelle en nuwer hardloop n nuwer software version as die ouer modelle en ek kan voel dat die 2011 wat ek gery het meer torque het as die 2004 en 2005 modelle wat ek al gery het...
ek wil weet is die ecu ruilbaar, is die ecu connector dieselfde ens?
dankie