2011 tb48 info needed

Nissan Patrol Reference Library. Reference Information, both general and technical
Post Reply
brosdoring
Full Member
Full Member
Posts: 38
Joined: 02 Oct 2014 17:38
Full Name: Burger van Heerden
Nickname: Burger
Home Town: Prieska
Current 4x4: Custom Supercharged Monster
Home Language: Afrikaans

2011 tb48 info needed

Post by brosdoring »

Kan iemand my help.... wie besit n 2011 model 4.8?
Is dit nog dieselfde management as wat op die 2005+ modelle is?
2 lamdas, Of is daar dalk 4? Is daar n cat?
Die 2010 modelle en nuwer hardloop n nuwer software version as die ouer modelle en ek kan voel dat die 2011 wat ek gery het meer torque het as die 2004 en 2005 modelle wat ek al gery het...
ek wil weet is die ecu ruilbaar, is die ecu connector dieselfde ens?
dankie
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: 2011 tb48 info needed

Post by Tinus lotz »

Plak n prentjie van you ecu laat ons kan sien dan kan een van die manne hulle sin opsit dan weet ons ....clem kan dalk vir jou loer op syne
Post Reply

Return to “07. Reference Library”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 2 guests