Page 1 of 2

Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 11 Mar 2014 06:52
by Michael
Hi everyone

Does anyone have or know where I can find a aircon pump for my Y61 TD42? Mine is seized up completely :cry:

Will appreciate it if someone can help

Michael

Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 11 Mar 2014 06:54
by Tinus lotz
I am sure its the same as a 4.5 but just check ...speak to dawid volskenk he can help you

Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 11 Mar 2014 07:25
by Michael
Dankie Tinus, ek sal hom n PM stuur en hoor

Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 11 Mar 2014 08:27
by Tinus lotz
Dawid het amper nie internet waar hy bly nie ek praat later vandag met hom het ook nou net met graham gepraat hy het al 2 pompe by independent car radio in centorion laat oordoen miskien is dit ook n opsie

Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 11 Mar 2014 08:32
by Michael
Ah ok, ek het actually die pomp oor doen opsie nog nie eers oorweeg nie, want ek sukkel al maande om n plek te kry wat n 2.0 TDI VW aircon pomp kan oor doen.

Ek sal hulle bel en hoor

Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 11 Mar 2014 08:38
by Tinus lotz
Bel vir dawid +27 83 vier 99 15agt agt hy het vir jou een vir 2k :blonde:

Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 11 Mar 2014 08:40
by Tinus lotz
Michael wrote:Ah ok, ek het actually die pomp oor doen opsie nog nie eers oorweeg nie, want ek sukkel al maande om n plek te kry wat n 2.0 TDI VW aircon pomp kan oor doen.

Ek sal hulle bel en hoor
wel praat met daai mense by independent miskien kan hulle jou help

Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 11 Mar 2014 09:22
by Michael
Ek gaan defnitief vir David bel, daai prys klink mooi. Dankie Tinus

Independent car radia gaan in die omgewing van R3200 - R4500 vra om my ou een oor te doen.

Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 11 Mar 2014 10:59
by Kagiso II
CHRISTO [vorige baas van Agarob] het my geglo toe ek hom vertel die Nissam Maxima V6 se A/C pomp werk ook op die Patrolle .. hy het n ekstra een gekoop in Kasane ..
Hoor bikki wat het hy met hom gemaak ? Dalk het hy hom nog OF he3t hy hom saam met Agarob aan Lourens gelewer..

Wat van jou A C pomp het gegaan?
[nuuskierig ...]

Re: Y61 TD42 Aircon Pump Wanted

Posted: 11 Mar 2014 21:20
by Michael
Kagiso, ek weet eintlik maar min van aircons. Ek het my Patrol so gekoop met n egstripte engine. Toe ek die engine uit die Patrol haan en als mooi af strip toe sien ek die aircon pomp het jare laas gewerk en het nie eers n belt op gehad nie. Al wat ek weet is hy is vas.... hy kan glad nie draai nie. Ek hoop nou Nie die res van die sisteem makeer iets of is nou vol yster vysels nie.