Dawid het amper nie internet waar hy bly nie ek praat later vandag met hom het ook nou net met graham gepraat hy het al 2 pompe by independent car radio in centorion laat oordoen miskien is dit ook n opsie
Ah ok, ek het actually die pomp oor doen opsie nog nie eers oorweeg nie, want ek sukkel al maande om n plek te kry wat n 2.0 TDI VW aircon pomp kan oor doen.
Michael wrote:Ah ok, ek het actually die pomp oor doen opsie nog nie eers oorweeg nie, want ek sukkel al maande om n plek te kry wat n 2.0 TDI VW aircon pomp kan oor doen.
Ek sal hulle bel en hoor
wel praat met daai mense by independent miskien kan hulle jou help
CHRISTO [vorige baas van Agarob] het my geglo toe ek hom vertel die Nissam Maxima V6 se A/C pomp werk ook op die Patrolle .. hy het n ekstra een gekoop in Kasane ..
Hoor bikki wat het hy met hom gemaak ? Dalk het hy hom nog OF he3t hy hom saam met Agarob aan Lourens gelewer..
Wat van jou A C pomp het gegaan?
[nuuskierig ...]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
Kagiso, ek weet eintlik maar min van aircons. Ek het my Patrol so gekoop met n egstripte engine. Toe ek die engine uit die Patrol haan en als mooi af strip toe sien ek die aircon pomp het jare laas gewerk en het nie eers n belt op gehad nie. Al wat ek weet is hy is vas.... hy kan glad nie draai nie. Ek hoop nou Nie die res van die sisteem makeer iets of is nou vol yster vysels nie.