2006 Nissan Patrol GRX.
163500km. 6.0 Vortec V8. Fuel consumption 5.5km/l average over 60 000km.
ARB bulbar with 8” IPF spotlights and 6000 lbs winch.
Full TJM XGS Gold suspension (Coils and shocks)
Rear bumper with spare wheel and jerry-can holders + 3 jerry-cans.
140l longrange fueltank - 180 liters total
M&M seatcovers.
Rev counter, gear indicator and steering wheel controls not working due to conversion and new radio. Speed control not working and aircon is temperamental but works 98% of the time.
2006 Patrol GRX R130 000
- Alex Roux
- Patrolman 1000+
- Posts: 2668
- Joined: 11 Jul 2011 10:54
- Full Name: Alexander Roux
- Nickname: Calculator
- Home Town: Johannesburg
- Current 4x4: 2004 GU 3TDi (Lexus) - aka "Witblits" (sold)
2005: GU TD42 - aka "Masewa"
1996: GQ TB48 conversion - aka "Skilpad"
1993: GQ SWB TB42 - aka "Shortie"
1985: MQ Patrol (Safari) SD33 - aka "Toro" - Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 60 times
- Been thanked: 255 times
Re: 2006 Patrol GRX R160 000
Ek weet nie van die 6.0 Vortec V8 nie,maar in my geval was dit nie so 'n groot storie om die rev counter te koppel nie.
EK dink dit sal 'n groot verskil maak aan wat mense van die kar dink.
EK dink dit sal 'n groot verskil maak aan wat mense van die kar dink.
Skilpad, Shortie, Toro & Masewa
- Kagiso II
- Patrolman 1000+
- Posts: 3461
- Joined: 10 Jun 2009 16:58
- Full Name: Mac Mc Menamin
- Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
- Home Town: BrentwoodPark, Benoni
- Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe] - Home Language: AFRIKAANS
- Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
- Has thanked: 299 times
- Been thanked: 160 times
- Contact:
Re: 2006 Patrol GRX R160 000
Heijjjjj Sias !!! Dagse en hallo na jou laaaaang wegwees ..
Bly om te hoor die Vortec projek het toe klaar gekom [wie het toe die laaste deel van die "conversion" gedoen??
Maak bikki n vid clip MET SOUNDTRACK van daai "animal" laat ons kan sien en hoor man
]
Watter ratkas het jy toe gebruik ? Of loop hy nog met die Patrol se eie tiptronic ?
Hier is nou n 'Trol wat Tommie Yster se Yster in di ebek kan ruk :-)

Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
-
- Senior Member
- Posts: 245
- Joined: 14 Jul 2009 10:36
- Full Name: Sias le Roux
- Nickname: Sias
- Home Town: Potchefstroom
- Current 4x4: None (for now)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Potchefstroom
- Been thanked: 5 times
Re: 2006 Patrol GRX R160 000
Clem - the same reason other guys put V8 motors in their cars - too much power is never enough! Looking back, I could just as well have waited for the Rob Green supercharger conversion...
Theuhan - Ek wil verkoop want dis op die stadium my enigste vervoer en R5000 + per maand vir petrol raak nou bietjie taai. Ek soek iets ligter soos 'n Olifant tenk of so iets...
Ek moet sê teen 5.9km/l op die langpad is dit seker nie te erg nie, maar ek ry nie net lang pad nie, en ek ry elke dag met die kar.
Alex - Ek het nie eintlik meer geduld (en geld) om met die laaste goedjies te sukkel nie. Dit is hoekom ek dit uitlig dat die persoon wat dalk wil koop weet wat verkeerd is op die kar.
Theuhan - Ek wil verkoop want dis op die stadium my enigste vervoer en R5000 + per maand vir petrol raak nou bietjie taai. Ek soek iets ligter soos 'n Olifant tenk of so iets...

Alex - Ek het nie eintlik meer geduld (en geld) om met die laaste goedjies te sukkel nie. Dit is hoekom ek dit uitlig dat die persoon wat dalk wil koop weet wat verkeerd is op die kar.
-
- Junior Member
- Posts: 18
- Joined: 14 Apr 2012 22:58
- Full Name: Piet Steyn
- Nickname: Piet
- Home Town: Somerset west
- Current 4x4: '03 4.8 GRX
- Home Language: Afrikaans
Re: 2006 Patrol GRX R160 000
Hi Sias
Ek stel belang, sal jy meer detail kan stuur asb
Piet
Ek stel belang, sal jy meer detail kan stuur asb
Piet
Last bumped by Sias on 04 May 2014 11:29.
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 3 guests