Diff lock light?

Transmissions, Transfer Boxes, Axles, Drive Shafts
Frans Reichert
Full Member
Full Member
Posts: 40
Joined: 21 Dec 2013 10:58
Full Name: Frans Reichert
Nickname: Frans Reichert
Home Town: Kimberley
Current 4x4: Ford Ranger 4l 4x4 auto
Nissan Kingcab 4x4
Nissan Patrol 4.8
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 3 times

Diff lock light?

Post by Frans Reichert »

Okay so yesterday after work I decided to see if the Trollies short stick work, and hit the mine dumps here in town........

There is a certain dump that is a challenge, and I know with the Ranger I can make it, so it was time to try the trollie at it.

And first attempt...........I didn't make it. :doh:
second attempt little more speed because I was very slow at first attempt............. didn't make it :doh:


Time to use diff lock.......

third attempt more speed diff lock light flashing...................didn't make it :helpsign:

Now please help, in my Ranger when the diff lock light flashes, it warns you that the diff lock is not engaged, is this the same with the trollie?
and the hub locks, it is set to the "auto" position, must I set it to the other? :think:
User avatar
Gerrit Loubser
Moderator
Posts: 851
Joined: 07 Apr 2009 04:30
Full Name: Gerrit Loubser
Nickname: Gerrit Loubser
Home Town: Richards Bay
Current 4x4: None
Home Language: Afrikaans
Location: Richards Bay
Been thanked: 11 times

Re: Diff lock light?

Post by Gerrit Loubser »

Diff lock light should light up (i.e. Not blink) when rear diff is locked.

It is best to select LOCK setting on auto hubs when doing serious off-road work. In the AUTO setting, the hubs can lock and unlock under torque reversals, leading to shock loads that can be damaging. I used the AUTO setting for dirt road driving, but always selected LOCK for anything more hectic.
Gerrit Loubser

2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
Frans Reichert
Full Member
Full Member
Posts: 40
Joined: 21 Dec 2013 10:58
Full Name: Frans Reichert
Nickname: Frans Reichert
Home Town: Kimberley
Current 4x4: Ford Ranger 4l 4x4 auto
Nissan Kingcab 4x4
Nissan Patrol 4.8
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 3 times

Re: Diff lock light?

Post by Frans Reichert »

Dankie Gerrit, ek gaan daai hoop vanmiddag weer tref, met 'nuwe force.
User avatar
Tinus lotz
Moderator
Posts: 7590
Joined: 29 Aug 2010 13:07
Full Name: Tinus lotz
Nickname: Tinus lotz
Home Town: Centurion
Current 4x4: Nissan patrol 4.8 GRX 2005

Toyota 2.7 legend 35 LWB 4X4
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 802 times
Been thanked: 562 times

Re: Diff lock light?

Post by Tinus lotz »

Dit kanook wees dat die skakelaar op die diff verkeerd wys. ?..kyk op n stuk grond sit hom aan, en draai dan skerp jy sal vinnig sien as hy aankom of nie. Gee ook maar net n kans om in te skop anders kyk na jou pypies hulle kan lek daar is baie info op die patrol difflocks oppie forum gebruik die soek funksie :thumbup:
User avatar
Gerrit Loubser
Moderator
Posts: 851
Joined: 07 Apr 2009 04:30
Full Name: Gerrit Loubser
Nickname: Gerrit Loubser
Home Town: Richards Bay
Current 4x4: None
Home Language: Afrikaans
Location: Richards Bay
Been thanked: 11 times

Re: Diff lock light?

Post by Gerrit Loubser »

Frans, die ewenaarslot neem some 'n rukkie om te aktiveer, weeks die feit dat dit met 'n kloukoppeling week, wat maar min tande het. Dit mag dus nodig wees om in 'n effense draai te ry sodat daar relatiewe beweging is tussen die tande en hulle kan inglip. Dit is die beste om seeker te maak dat die ewenaarslot ge-aktiveer is voordat jy die hindernis takel, sodat by nie onder spanning met impak aktiveer nie.
Gerrit Loubser

2003 Land Cruiser 100 VX TD
1999 Patrol 4.5E GRX M/T ("Imvubu") - GONE; Go well Old Girl :-(
2003 Pajero 3.2 DiD LWB A/T - GONE; One of the best cars I ever had :-(
1996 Land Cruiser 80 VX 4.5 EFI A/T - SOLD
Frans Reichert
Full Member
Full Member
Posts: 40
Joined: 21 Dec 2013 10:58
Full Name: Frans Reichert
Nickname: Frans Reichert
Home Town: Kimberley
Current 4x4: Ford Ranger 4l 4x4 auto
Nissan Kingcab 4x4
Nissan Patrol 4.8
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 3 times

Re: Diff lock light?

Post by Frans Reichert »

Ek het nou weer gekyk, as ek die diff lock knoppie aansit, kom die ABS liggie saam aan en dan flikker hulle om die beurt, hoe gaan mensbepaal of daar vacuum is op die diafragma by die diff?
User avatar
bogeyman
Senior Member
Senior Member
Posts: 292
Joined: 24 May 2011 11:14
Full Name: Christo Boegman
Nickname: Chris
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus five 4.2 diesel p/u plus 2 safari workhorses.
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 102 times
Contact:

Re: Diff lock light?

Post by bogeyman »

Frans,
Die handleiding se dat 4h of 4l geselekteer moet wees. Die liggie sal vlikker tot die ewenaar sluit.

Ek het self op my 4.8 die problem dat die liggie net aanhou vlikker. Sal binnekort daarna kyk en terugvoer gee.

Op my 4.5 Gq werk dit met twee pypies. Een suig vir sluit en die ander een vir ontsluit. Behoort dieselfde op die 4.8 te wees.

Die enigste manier om seker te maak of daar vacuum is , is om die pypies by die servo op die ewenaar af te haal en dan te luister .
Die enjin moet loop , 4x4 gekoppel en die een moet suig met die slot aangeskakel en die ander een moet suig met die slot af.

As jy lus het vir meer werk kan jy dan een agterwiel en die teenoorgestelde voorwiel op domkrag en fisies kyk of die slot inskop deur die agter wiel te probeer draai met die slot in of uit met die oordra ratkas in 4x4 en die 5 spoed in neutraal en die enjin wat luier.

Dis seker onnodig om jou te herhinder van veiligheid as jy die toetse doen deur stoppers by die wiele op die grond te gebruik om te keer dat jou kar dalk teen jou wraak neem!

Hoop dit help.

Chris.
Frans Reichert
Full Member
Full Member
Posts: 40
Joined: 21 Dec 2013 10:58
Full Name: Frans Reichert
Nickname: Frans Reichert
Home Town: Kimberley
Current 4x4: Ford Ranger 4l 4x4 auto
Nissan Kingcab 4x4
Nissan Patrol 4.8
Home Language: Afrikaans
Has thanked: 3 times

Re: Diff lock light?

Post by Frans Reichert »

bogeyman wrote:Frans,
Die handleiding se dat 4h of 4l geselekteer moet wees. Die liggie sal vlikker tot die ewenaar sluit.

Ek het self op my 4.8 die problem dat die liggie net aanhou vlikker. Sal binnekort daarna kyk en terugvoer gee.

Op my 4.5 Gq werk dit met twee pypies. Een suig vir sluit en die ander een vir ontsluit. Behoort dieselfde op die 4.8 te wees.

Die enigste manier om seker te maak of daar vacuum is , is om die pypies by die servo op die ewenaar af te haal en dan te luister .
Die enjin moet loop , 4x4 gekoppel en die een moet suig met die slot aangeskakel en die ander een moet suig met die slot af.

As jy lus het vir meer werk kan jy dan een agterwiel en die teenoorgestelde voorwiel op domkrag en fisies kyk of die slot inskop deur die agter wiel te probeer draai met die slot in of uit met die oordra ratkas in 4x4 en die 5 spoed in neutraal en die enjin wat luier.

Dis seker onnodig om jou te herhinder van veiligheid as jy die toetse doen deur stoppers by die wiele op die grond te gebruik om te keer dat jou kar dalk teen jou wraak neem!

Hoop dit help.

Chris.
Dankie Chris, ek het ook nou dit gelees in die manual, ek sal nounet weer gaan probeer en kyk as ek eers paar draai maak of hy nie wil inskop nie. ek sien ook die ABS moet vlikker.
User avatar
Kagiso II
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 3461
Joined: 10 Jun 2009 16:58
Full Name: Mac Mc Menamin
Nickname: Oom Mac [Uncle Mac] [Uncle] [Oompie] Kagiso
Home Town: BrentwoodPark, Benoni
Current 4x4: 1982 Datsun Safari 2,8 aka LOBO; [1,300,000 Km verby !]
'99 PATROL 4,2 diesel.
2012 Jimny [SWAMBO se Kantoor-toe]
Home Language: AFRIKAANS
Location: Benoni and wherever the Outreach takes me.
Has thanked: 299 times
Been thanked: 160 times
Contact:

Re: Diff lock light?

Post by Kagiso II »

Frans -- maak seker jy woon die "Klub Dag" by Hennops die 18e by .. Daar is genoeg Patrol vrinne [wat nie noodwendig hirri raaklees nie] wat daai dag alli trix vir jou kan wys ..

Meeste antwoorde wat ek jou ook mazar sou gee is reeds hier in vervat .. MAAR as die actuator vir laaaaank nie gewerk het nie kan hy jou koppi-seer gee. Dan is GRAHAM jou antwoord ..
Kruip ook onner die mousterkar in en KYK en VOEL aan die pypies van die diff af tot by die 'actuator' en maak seker een issi los nie [of gekraak of so ,,]
Don't bring God down to your level of faith ... bring your faith up to His level!
User avatar
bogeyman
Senior Member
Senior Member
Posts: 292
Joined: 24 May 2011 11:14
Full Name: Christo Boegman
Nickname: Chris
Home Town: Pretoria
Current 4x4: 2005 4.8 GRX
'95 patrol 4.2 (now 4.5) sgx plus five 4.2 diesel p/u plus 2 safari workhorses.
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria
Been thanked: 102 times
Contact:

Re: Diff lock light?

Post by bogeyman »

Oom Mac,

Die man kom van Kimberly en ek dink dit sal baie karakter wys as hy so ver met n 4.8 ry vir n klub dag.

Wil oom my nie kontak op n pm nie asb. Ek het n kontak wat fondse op water projekte moet spandeer vir behoeftige gemeenskappe in afrika.
Post Reply

Return to “10. Drivetrain”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest