Page 1 of 2

Patrol Equipment Mods

Posted: 16 Jul 2009 10:18
by Tjaart
Here are a few mods I've done during the latest construction strike!! Bless those unions indeed!! :clap:

First is the pump placement in the rear compartment, on the left, next to the air grill. It's wired to the back up battery's wires, so there is enough power. Always.
Pump.JPG
Pump.JPG (131.07 KiB) Viewed 3143 times
Then the 29Mhz radio. Aerial placed at the right rear of the car, then wired through the cabin to the front. The radio is placed next to gear lever console, on the passenger's side.
29Mhz Radio.JPG
29Mhz Radio.JPG (103.8 KiB) Viewed 3143 times
Then my favourite. The high lift jack on top of the TJM bumper!! I got two engine mountings - FORD V6. They're strong. Then used the existing brackets on the bumper to mount the jack. Tied it down with wing nuts!! :thumbup: . So I can get it off in a jiffy!!
High lift Jack.JPG
High lift Jack.JPG (164.67 KiB) Viewed 3143 times

Re: Patrol Equipment Mods

Posted: 16 Jul 2009 10:38
by Tjaart
The antenna!
Antenna1.JPG
Antenna1.JPG (147.1 KiB) Viewed 3142 times
And the high lift jack fixing mounts!!
High lift Jack2.JPG
High lift Jack2.JPG (118.54 KiB) Viewed 3142 times
High lift Jack1.JPG
High lift Jack1.JPG (106.38 KiB) Viewed 3142 times

Re: Patrol Equipment Mods

Posted: 16 Jul 2009 10:55
by Tjaart
Hier is hy van verder af!! Nou lyk hy Kwaai!! :clap: :blonde:
The Brave.JPG
The Brave.JPG (186.09 KiB) Viewed 3142 times

Re: Patrol Equipment Mods

Posted: 16 Jul 2009 10:59
by Herrie
Baie mooi Tjaart :clap:

Re: Patrol Equipment Mods

Posted: 16 Jul 2009 16:35
by KOOS BEST
Baie mooi Tjaart, n paar vrae.
Die kragpunt agter, is dit vanf n 2de battery , en loop die draad al langs die chassis af ?
Hoe bepaal mens waar jy n antenna sit, ek sien party het dit op die bullbar,dak of agter?
Die highlift, wees gewaarsku, dit is n bietjie oop aan die elemente soos stof, reen, goggas ens wat die werkende dele bietjie opneuk deur versnelde korrosie agv van baie meer blootstelling aan wind. Ek weet ook van n Landie wat n bees doodgery het met die jack daar , probleem het losgeskeur met slag van ongeluk en die jack het die bestuurder baie ernstig beseer.
Jou voertuig lyk baie mooi!!! Geluk man
Koos

Re: Patrol Equipment Mods

Posted: 16 Jul 2009 19:23
by Tjaart
Dankie Kobus

Die krag drade gaan na die 2de battery toe van die hoof battery af. So as ek die pompie aansit, laat ek die engine loop. Sy verrigting is beter as die engine loop. Ek het juis die jack so geplaas dat ek hom maklik kan afhaal. Ek sit net my toerusitng in as ek gaan off road ry. Ek het nou ook 'n bracket gebou vir die byl en graaf wat agter op die spaarwiel sit. Dan haal ek net die hele bracket af en bere dit met die graaf en byl daarop. Selfde met die jack. Ek ry dit nie onnodig rond nie.
Ek olie die jack gereeld. Dit het gebeur dat my vriend se jack geroes was toe ons die ding nodig gehad het, en dus weet ek nou om die goed te toets voor ek veld toe gaan. Ek kan dink dat die bees en die jack en die landy nie 'n goeie kombinasie is nie. Ongelukke gebeur so vinnig. Ek hoop maar net dit gebeur nie met ons nie. Ek sien daar is baie mense wat al hulle toerusting die heeltyd saamry. Ek hou nie daarvan nie. Want soos jy se, dit roes en verweer en vrot af.

Daar's vir my gese dat ek die antenna so hoog moontlik moet sit. Basies moet die ''whip'' bo die voertuig uitsteek. dan het hy beter opvangs. Ek sien ouens sit die antenna op die bumper voor. Dis egter steurend vir my, maar mens raak seker gewoont daaraan.

Dankie man. Ek is mal oor my Patrol. Die ding is net blerrie wonderlik. Met die snorkel en die 63mm free flow & branches, ry hy verdomp lekker en gebruik minder petrol ook!! En hy's BAIE sterk. Snaaks genoeg, ek het nog nooit die engine teen die limiter gehad.... :clap:

Re: Patrol Equipment Mods

Posted: 16 Jul 2009 21:54
by G-MAN
10/10 :salute:

Re: Patrol Equipment Mods

Posted: 16 Jul 2009 22:42
by ChristoSlang
Tjaart, jy's lekker doenig ou maat!! Daai patrollie van jou lyk net by die dag nog netjieser :salute:

Ek het myne se inverter, dual battery monitor, kragpunte, fuse-houers, ens. darem al agter in. Moet nou nog net tyd vind om die groter kompressor & sy reservoir tenk te monteer, maar my baas wil nie dat ek strike om dit te gaan doen nie :biggrin:

Re: Patrol Equipment Mods

Posted: 17 Jul 2009 11:17
by Tjaart
Dankie Christo

Waar gaan jy die pomp en tenkie monteer? Voor in jou engine kajuit? Myne is so vol goed, ek kan nie eers die grond sien as ek na die engine kyk nie. Ek is nie gretig om goed daar rond te skuif of uit haal nie. Kan duur fout word as jy die verkeerde drade afknip :redface: .

Ons ry baie in die riviere hier bo. Soms weet mens nie wat wag nie en ons het al gevind dat die rivier oornag bietjie gestyg het, dan is daar benoude oomblikke terug oor die rivier.
River Crossing.JPG
River Crossing.JPG (161.34 KiB) Viewed 3114 times
. Soos jy kan sien, weet mens nie mooi nie!!



Dit gee jou 'n idee van wat kan gebeur. So ek probeer die water-sensitiewe goed isoleer en wegsteek, en droog hou... :pray: Ek vind dat terwyl ek beweeg, kom daar nie water in die kajuit in nie. As mens stop, dan kom die water vinnig in.
Kyk in die speeltjie. Dis DIEP
Kyk in die speeltjie. Dis DIEP
Water Crossing.JPG (114.71 KiB) Viewed 3114 times




Re: Patrol Equipment Mods

Posted: 17 Jul 2009 18:15
by ChristoSlang
Ek het reeds 'n enkel-kop kompressor onder die bonnet. Hy sit aan die bestuurder se kant, net langs die brake booster & clutch se master cylinder, styf ingedruk teen die kant van die engine bay.

Die ander kompressor wat agter moet inkom is 'n dubbel-kop een, en ek beplan om hom agter in, bo-op die wheel arch se boggel te monteer. Ek gaan sommer die 3de ry sitplekke se ongebruikte skroef-plek steel & 'n bracket daarop vassit. Dan moet sy reservoir tenk onder die kar woon (hy's net te groot na my sin om ook nog binne te maak pas), met natuurlik 'n klomp pype, fittings, non-return valves, gauges, pressure regulators, ens. om alles mooi te maak werk! Die plan is om die quick-connect fitting dan teen die kant by die klein agterdeur teen die vloer te monteer, omtrent daar waar jou kompressor nou woon. Alles is reeds gekoop, die ontwerp is op papier gedoen, maar die tyd is bietjie skraps om brackets te bou vir die reservoir en kompressor. Maar sodra alles in is sal ek kiekies pos van die installasie...

PS: Ons 4.2 diesels het mos non-existant electrics, water pla nie juis nie (tensy die motor dit insluk, natuurlik!). Daar's geen ECU, MAF of enige sulke fancy goed nie! Lekker ou-skool :thumbup: