Page 1 of 1
Dual Battery
Posted: 08 Apr 2009 21:33
by Lunar
Hoe lyk julle ''dual'' battery stelsels?
Ek sou graag die ekstra battery in die engine kompartement gehou het, maar die plek daar is bietjie knap.
Die beste plek was toe maar in 'n PVC kassie agter die sitplek.
Nou pas die Engel 40 en die battery presies agter mekaar in.
Op die Patrol.com is daar iemand wat die waterbottel van die ruitveers en die lugreeling se droer geskuif het.
Daar was toe voldoende plek vir die tweede battery.
Re: Dual Battery
Posted: 08 Apr 2009 23:28
by Saltman
Hi
I have tried to do research into fitting a 2nd battery under the bonnet. The Patrol Forum has a wealth of info, but mostly deals with the non-ABS models.
With ABS in place there is no way, unless you are into making up new A/C pipes & fittings and shifting things under the bonnet and fitting the battery next to the 1st one on the same side.
I dislike that option and will most probably put a decent electrical system (fused / trip switches etc) and run welding cables to the back. Not my 1st choice to have the battery inside the car, but at least the 102 A/h is sealed.
Now to design the rear drawer system so that watertank, battery, fridge & drawers fit into the space.
Watch this space ...
:)
Re: Dual Battery
Posted: 09 Apr 2009 08:00
by Herrie
Ek het die NL Dual Battery sisteem in my patrol met die battery, controler en 1000W inverter agter die agter sitplek. Moet net die inverter behoorlik vas sit want hy het Saterdagaand op die Lesotho 4x4 trail gesud tot op my vrieskas se raam en 'n kortsluiting gemaak. Die hele Patrol was vol rook maar gelukkig het ek geweet waar alles is en het gou die drade losgemaak.
Re: Dual Battery
Posted: 09 Apr 2009 16:05
by SCUBA Patrol
Myne sit regs voor, aan die anderkant van die standaard batery en die plek lyk gemaak vir hom. Natuurlik is die diesel enjin bietjie kleinder as die petrol so dalk is dit waar ek gescore het.
'n Ander plek on die batery te plaas in om 'n kas vir hom te bou en teen aan die onderstel te bout onder die kar. My D21 se battery het daar gesit en dit het wonderlik gewerk niks aandie grondvry hoogte of off roed ability gedoen nie, let net op vir water crossings maar dit het ek ook gedoen sonder voorval. Protec Auto Electric in Pomona/Kempton Park het dit vir mygebou. Ja hulle moes die uitlaat laat buig om die battery maar dit was dit die res is weggesteek van die oog.
Sal foto's van my Trollie se battery plaas sodra ek kan.
Re: Dual Battery
Posted: 15 Apr 2009 19:29
by Lunar
Herrie wrote: Moet net die inverter behoorlik vas sit want hy het Saterdagaand op die Lesotho 4x4 trail gesud tot op my vrieskas se raam en 'n kortsluiting gemaak. Die hele Patrol was vol rook maar gelukkig het ek geweet waar alles is en het gou die drade losgemaak.
Sjoe Herrie,
Daai kon 'n lelikke storie word! :o
Re: Dual Battery
Posted: 28 Apr 2009 11:30
by Stefan
Myne sit regs voor (As jy it enjinkap oopmaak en in die voertuig inkyk.) Die vorige eienaar het nie 'n behoorlike bracket laat maak nie en dus het die battery begin loskom en 'n gat in die regtervoor"wheelarch" geskuur en die radiator overflows begin skaaf voor dit opgetel is.
Ek moet dus 'n afspraak by Burnco maak vir die panelbeating en 'n behoorlike bracket.
Bly jy het die probleem opgetel Herrie, dit kon nogal iets leliks afgegee het! :o
Re: Dual Battery
Posted: 28 Apr 2009 16:27
by JohnBoyZA
Ek sou graag die ekstra battery in die engine kompartement gehou het, maar die plek daar is bietjie knap.
Die beste plek was toe maar in 'n PVC kassie agter die sitplek.
Nou pas die Engel 40 en die battery presies agter mekaar in.
Ja, nee. Petrol + ABS. Het maar dieselfde sisteem in plek - NL grys doos + Engel agter sitplek, Sal graag die battery na voor wil skyf.
Ek moet dus 'n afspraak by Burnco maak vir die panelbeating en 'n behoorlike bracket.
Ek sien Hein Donderdag in die duine. Sal hom vra of hy nie ʼn oplossing het nie.
Re: Dual Battery
Posted: 30 Apr 2009 10:30
by Stefan
Thanks, laat weet maar.
Re: Dual Battery
Posted: 26 Jun 2009 19:02
by G-MAN
Move the window washer "tanker" to right rear corner(new tank) Make up battery bracket and place it in its place.OK not so easy but there is space...
