Page 1 of 3

Sias

Posted: 15 Nov 2011 13:06
by SiasKarsten
1. Name: Josuas Karsten : Sias

2. Birthday and Age: 47

3. Town and Country of residence: Bloemfontein

4. Home Language: Afrikaans

5. Occupation/Business: Road Construction

6. Family status: Married and 2 Kids 24,21

7. Membership - Other 4X4 Clubs and Forums: 4x4Community

8. Current 4x4: Patrol 4.8 GRX, Scooby STI AWD, Nissan GTR AWD

9. Current Mods: Spotlights, Replacement bumper, Roofrack, Front difflock, Winch, Old man emu Suspension, Bf's, Air Compressor, Snorkel and more

10. Mods on wish list: Laat ek dink

11. Vehicle on wish list: Het hom

12. Previous 4x4's:Jeep CJ6 1976, Hardbody DC, Pathfinder 4.0,

13. Last 3 offroad or overland destinations: Kunene-Kaoko, Luderitz-Walvis, Swakop

14. Your favourite destination: Namibia Namib

15. Other hobbies: Kamp, Foto's, Offroad, Reis, Toer,

16. GPSr and Map Data used: Garmin 276C

17. Rate your 4X4 and overlanding experience: Advanced

18. Online Photo Site: Not yet

19. Photos of you and your Vehicle: http://patrol4x4.co.za/gallery/search.php?user_id=983

Re: Sias

Posted: 15 Nov 2011 13:12
by Peter Connan
Welkom Sias

Geniet dit hier.

Re: Sias

Posted: 15 Nov 2011 13:50
by Stefan
Welkom Sias!

Re: Sias

Posted: 15 Nov 2011 13:50
by Gerrie
Vrystaaaaaaaaaaaaaat! :woo: :woo: :woo: :woo:
Welkom Sias (van 'n ex-Vrystater - nou Kapenaar)

Re: Sias

Posted: 15 Nov 2011 14:37
by ricster
welcome!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: Sias

Posted: 15 Nov 2011 17:39
by Tinus lotz
Welkom nog n 4.8 :woo:

Re: Sias

Posted: 15 Nov 2011 17:46
by Kagiso II
hallo Sias
Welkom Sias

Wys ons kiekies van jou Patrol asseblief.

Dankie

Oompie :oldtimer:

Re: Sias

Posted: 15 Nov 2011 20:51
by SiasKarsten
Kagiso II wrote:hallo Sias
Welkom Sias

Wys ons kiekies van jou Patrol asseblief.

Dankie

Oompie :oldtimer:
As Oompie vir my sĂȘ hoe, dan doen ek dit, ek het foto's gelaai by kompetiesie, hoe laai ek meer?

Dankie vir die verwelkoming van almal.

Sias

Re: Sias

Posted: 15 Nov 2011 22:09
by Kagiso II
Sias -- ek het iewers 'n langer een neergepen - maar hierdie moet so effe sin kan maak:
EERTSE wat jy gaan nodig he is sagteware wat jou kiekies kan "krimp" voor jy dit hier kan plaas [ons is beperk to 200Kb per foto] - ek vind "IRFAN VIEW" die vriendelikste en hy verrimpel nie my kiekies nie..

IF you need this in Ingrish - please copy & go to Google Translations - paste there and translate [I am just too lazy to write this allo over :rolling: :oldtimer:



jy gaan kyk onderaan die "post reply" skoon blad, daar is twee "tabs" klik op "upload attachment" -
* Options * Upload attachment

kies nou die 'tab' 'Browse', nou gaan soek jy op jou rekenaar waar jy ookal jou kiekies stoor [ ek vermoed joune sal onder "My Pictures" wees]
Nou kies jy die kiekie wat jy hier wil wys, as die "roete" nou daar onder in di eblikkie wys, dan klik jy op "Add the file" -
EN dan en dan en dan ... dan spring do eblad boontoe en iewers staan in ROOI letters dat di ekiekie wat jy gekies het te rtoot is om te plaas ... NATUUUUUUUUUUUURLIK, want jy het nie die kiekie ge'krimp' nie...
Orraait, dis nie 'n treinsmesjj nie - Gaan heeltemal uit jou program na jou "Browser" toe [Firefox is vinniger as 'Internet Explorer, maar daai is jou eie keuse .. nou gaan Google jy vir "IRFAN VIEW" - installer dit op jou rekenaar [dis gratis] as jy dit nou eendag klaar gedaan het - kom nou maar weer terug na http://www.patrol4x4.co.za/ - en begin van vooraf met die kiekie plasing - MAAR , eers gaan jy die kiekie wat hier wil plaas oopmaak met IRFAN VIEW - jy sal sien bo in die "menu" raampie is 'n opsie ('Tab') "IMAGE" - klik op die, dan is dar so 'n lys keuses wat afval, kies "Resize/Resample" - gaan nou daar na "width" toe en oorskryf di esyfer wat daar staan met "495" en dan klp jy sommer "enter" [dis vinniger] Kies nou die blou blokke wat beskryf "SAVE AS" - klik op die, kies 'n naam vir jou kiekie en "enter"

Nou het jy nog jou oorspronklike kiekie - maar ook 'n verkleinde weergawe. Doen nou weer daai "rigg-ma-role" waddi oompi hierbo virt jou beduie het - en diekeer sal jy sien hy sit di ekiekie in di ery [gaan aan tot jy DIK of g/vol is van kiekiews uitsoek, en dan klik jop op die venstertjie "place in line"
Dan "Submit" jy jou posting .......... en WHALLAAAAAA - ons kan kiekies kyk [maar maak gou, ek raas hard as ouens nie kiekies plak nie
May the roof of your house never fall in and those beneath it, never fall out

Re: Sias

Posted: 15 Nov 2011 22:24
by Grootseun
:welcomewave: