My 4.8 engine and 5-speed auto/tiptronic gearbox, along with some other ancilliaries are for sale.
The engine has 105 000km on it with a full service record with Nissan.
R35000
The motor can be viewed at the enginering firm that did the conversion - contact me for details - 0829257911.
4.8 Engine and gearbox SOLD!
-
- Senior Member
- Posts: 245
- Joined: 14 Jul 2009 10:36
- Full Name: Sias le Roux
- Nickname: Sias
- Home Town: Potchefstroom
- Current 4x4: None (for now)
- Home Language: Afrikaans
- Location: Potchefstroom
- Been thanked: 5 times
Re: 4.8 Engine and gearbox
Ja, alles kom saam - die V8 se rekenaars word gebruik. Dit werk nog nie reg nie, maar dit sal mettertyd regkom.
- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: 4.8 Engine and gearbox
JG, jou kon nou hierdie gebruik het om Lasarus reg te maak!!
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
- duckitt
- Senior Member
- Posts: 145
- Joined: 24 Jul 2009 10:44
- Full Name: Charles
- Nickname: Charles
- Home Town: Cape Town
- Current 4x4: 4.8 GQ Patrol 4x4 & 1996 (4.8) SGL GU was n 4.2 Petrol
- Home Language: Afrikaans
Re: 4.8 Engine and gearbox
Hi Sias gee my n. Luikie ek soek jou left overs om weer vir skilpad op die pad te kry my enjin het geblaas
My no 0837085003
My no 0837085003
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: 4.8 Engine and gearbox SOLD!
Kobus, die ironie is dat die enjin en ratkas waarskynlik nie regtig seergekry het nie. Die groot skade in Lasarus is in harnaste wat vervang moet word, abs remstelsel wat verbrand het, "interior" soos matte, sitplekke ens. Die beste ding wat met Lasarus kan gebeur is 'n totale ombouing na iets anders. Sy bakwerk is nog 100%, selfs die verf. Ek is egter nie lus vir so 'n projek op hierdie stadium nie. Tussen werk en familie gaan ek iets laat skade ly as ek so iets aanpak.
Patrol fan!
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests