Few Small Items wanted for 2003 GRX

Vehicles Components & Accessories Wanted
Post Reply
User avatar
Langman
Senior Member
Senior Member
Posts: 130
Joined: 05 May 2010 15:38
Full Name: Jacques Landman
Nickname: Jakes
Home Town: Uitenhage
Current 4x4: Patrol
Home Language: English / Afrikaans
Been thanked: 1 time

Few Small Items wanted for 2003 GRX

Post by Langman »

Ouens, ek hoop iemand kan help met die...gaan netnou Danny ook bel maar ek soek die volgende:

1- Plastic Centre Cap met Nissan Badge vir die Allooi Wiele, soek 2 (Nissan natuurlik n' rip off wat pryse betref)
2- Electriese venter switch vir passasiers deur voor en agter. (Myne gaan af maar nie op nie op so ek aanvaar hy is klaar of mis ek iets?)

As enige iemand so iets het wat rond le laat weet maar...miskien soek ek nog hoendertande hier so weet self nie.

Langman
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
User avatar
Herrie
Patrolman 1000+
Patrolman 1000+
Posts: 2999
Joined: 08 Apr 2009 07:17
Full Name: Kobus Pienaar
Nickname: Herrie
Home Town: Kempton Park
Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari
Home Language: Afrikaans
Location: Kempton Park
Has thanked: 55 times
Been thanked: 94 times

Re: Few Small Items wanted for 2003 GRX

Post by Herrie »

Jy behoort daai skakelaar te kan oopmaak - skoon maak - en weer terug sit. Het dit met SWAMBO se Pajero gedoen en als werk nou weer.
Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
JG Shields
Patrolman
Patrolman
Posts: 789
Joined: 18 Aug 2009 14:52
Full Name: JG Shields
Nickname: JG
Home Town: Pretoria
Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
Home Language: Afrikaans
Location: Pretoria

Re: Few Small Items wanted for 2003 GRX

Post by JG Shields »

Langman,

Kobus (Herrie) is reg. Die fout is dalk baie klein in die skakelaars. Dis gewoonlik net vuilheid, maar dit kan wees dat daar "circuits" op die klein PC bordjie gebrand het. Dit gebeur gewoonlik as die ruite gebruik word terwyl die battery pap is.

In Pretoria is 'n plek genaamd TOYSAN (In Pta Wes - 2e handse onderdele handelaar - twyfelagtige karakters). Daar staan 2 Patrols. Gesels met Shaun en vra vir die skakelaars.

Groete
JG
Patrol fan!
User avatar
Langman
Senior Member
Senior Member
Posts: 130
Joined: 05 May 2010 15:38
Full Name: Jacques Landman
Nickname: Jakes
Home Town: Uitenhage
Current 4x4: Patrol
Home Language: English / Afrikaans
Been thanked: 1 time

Re: Few Small Items wanted for 2003 GRX

Post by Langman »

Thanks Herrie & JG...

sal die naweek gou so probeer wat julle se en so poging of ses aanwend om die goed te laat werk. As ek nie regkom nie sal ek aan TOYSAN se deure klop. Ek het ook die ou op Autotrader (soos iemand op die forum gese het) gebel en hy het teen R400 stuk wat half billik klink sonder dat ek nog eers vir Nissan gebel het want soos ek hulle ken...sal maar eers oopmaak en dan verder vat. Indien julle iets soek die ou het die hele interior van n' 2004...ek gebruik maar sulke geleenthede om my ou Skippie tops te hou. Ek moet se die vorige eienaar het hom darem baie mooi opgepas maar ek gaan nog n' beter jobbie doen. Wil net al my vetrou in die enjin eers kry...dit beteken deur als te gaan van vooraf. Sal maar die naweek al julle tips gaan opsoek en check.

Sal julle oor die naweek laat weet hoe dit afgeloop het..

Langman
Langman
2004 Patrol 4.8 GRX
Post Reply

Return to “39. Vehicles Accessories Wanted”

Who is online

Users browsing this forum: No registered users and 1 guest