4.8 Tiptronic TCM trouble
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
4.8 Tiptronic TCM trouble
Help please!!!
I refer to "Project Lasarus", my Patrol which received the 4.8 engine, gearbox and loom transplant into a previously ZD30 Patrol body. Everything worked trouble free for about a month after the transplant. At that point I encountered a "dead" battery...which was first charged...charged again...and jump started a few times in between...before it was replaced with a new battery. Shortly thereafter my tiptronic started to react funny. It only engage tiptronic when the car is first started up and tiptronic is selected from a standing still position. But...when tiptronic is selected while in motion and driving in normal auto selection, the indicator on the dash indicates 4th gear, does not go down any further and absolutely nothing happens ito gear selection. It simply ignore the gear lever input completely and stays in normal auto mode. Driving in normal auto mode is perfect with smooth gear changing etc. No fault indication is displayed on the dashbord. Consult (Nissan plug-in computer) does not pick up any errors at all and has no fault stored in memory either. Mayfair, the Nissan auto transmission service centre tested every possible mechanical and electrical component...no faults. They speculated that the TCM must have re-programmed itself as a result of the JUMP START we performed (apparently a common phenomenon amongst Toyota and BMW auto TCM's) and refered me to Nissan SA for a re-load of the TCM software. Nissan SA customer care refered me back to the dealership, Imperial Nissan. They formed a 5 man circle while listening to my story...which Nissan SA also explained to them earlier. After about 30 minutes of talking they pulled up their shoulders...never heard of any such problem. They undertook to talk to Nissan SA again. It took 3 days to get back to me with a simple answer... NISSAN SA NEVER HEARD OF ANY SUCH PROBLEM...SORRY NISSAN SA CAN'T HELP YOU.
WHAT DO I DO TO GET THE TCM SOFTWARE RE-LOADED?? Apparently Toyota and BMW do that in less than 15 minutes while you wait.

Patrol fan!
- Abri Hoffman
- Patrolman
- Posts: 526
- Joined: 30 Apr 2009 14:06
- Full Name: Abri Hoffman
- Nickname: Abri
- Home Town: Monument Park
- Current 4x4: 2013 FJ Cruiser
- Home Language: Afrikaans
- Location: Monument Park
- Been thanked: 7 times
- Contact:
Re: 4.8 Tiptronic TCM trouble
JG, sien my post oor Nissan Contact details: http://www.patrol4x4.co.za/viewtopic.ph ... 8740#p8740
Moenie die ouens se nonsens opvreet nie, Bredell sukkel al agt maande om sy Ratkas uit te sorteer.

2013 FJ Cruiser
"Jack Russel"
"Jack Russel"
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: 4.8 Tiptronic TCM trouble
Dankie Abri. Ek gaan hulle beslis more direk bel. Ek sal laat weet.
Patrol fan!
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: 4.8 Tiptronic TCM trouble
JG,
Gee hul hel my maat - Nissan SA gaan darem nou wragtig iewers moet begin verantwoordelikheid vat vir hul produkte - dit help mos nie om vire n klient te se sorry nog nooit van die probleem gehoor en dan jou skouers op te trek nie???!!!! Wragtig man - wat het hul nou al probeer doen om die probleem uit te sorteer - of het die "transplant" wat jy gedoen het nou weer die skuld gekry - dis mos nie deur Nissan gedoen nie!!
Jokkie het ook gister oggend toe ek hom gaan sien gewaag om die aanmerking te maak "dis omdat jy nie jou kar na ons toe bring nie"!! Ek dink hy het op my gesig en reaksie daarna gesien ek waardeer nie sy comment nie - en as Nissan enigsins werklike experts op hul Patrol produkte gehad het was dit n ander saak - maar dis n baie debateerbare saak hierdie.
Anycase - my vrou het die naweek die aanmerking gemaak (sal ek dit waag om dit te se) dat ek met n probleem kar sit en my met probleme opsaal wat ek nie by ander fabrikate gaan kry nie. Sy is baie gatvol en se die Patrol kos my onnodige geld - en is van opinie dat dit tyd is dat hy moet gaan. Sodra n kar jou begin geld kos is dit tyd om te laat gaan - anders gaan jy "over invest" (as jy dit n investment kan noem!!) En sy het n punt beet - my swaer is op sy 3de Land Rover en my broer ry nog al die jare net Toyota bakkies - my vriende ry Cruisers, D4D's, Isuzu, en Hilux'e - en ek moet se nog nie een van hulle het al die geld spandeer op hul 4x4 voertuie wat ek moes doen nie!!
Hopenlik sal Mamma al bietjie afgekoel het teen die tyd dat Nissan n besluit geneem het - en hopenlik in my guns. Want sy skel nou al oor die geld wat op die 4.2 D "upgrade" gespent sal moet word!!
Eina - Swambo wil nie lekker verstaan nie.
Groete

Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: 4.8 Tiptronic TCM trouble
Pieter, ek hoor jou...maar...in tye soos hierdie loop ons almal (Swabos ingesluit) se emosie hoog en raak ons baie negatief teenoor die voertuig wat ons ry. Die werklikheid is dat ek self al baie meer geld aan Isuzu diesels spandeer het as aan die oorplantingskoste in Lasarus. Ek het ook 3 vriende wat al soveel geld op hulle onderskeie Landies spandeer het dat hulle nie kan bekostig om van hulle ontslae te raak nie. Die goed kos hulle al soveel soos studente woonstelle.
Jaco1 (ek noem liewer nie hul vanne nie...) besit 'n "hard top" Td5 Defender. met ongeveer 180000km op die klok. Daar is regtig niks van die groot komponente wat nog nie vervang/oorgedoen is nie. Hy het die voertuig op 60000km gekoop @ R110000 en het reeds meet as R150000 ekstra op hom spandeer. Hy word hoogsten R75000 op 'n inruil aangebied en heelwat minder uit die hand uit. Hy (en Swambo) glo steeds in sy Landie.
Danie het 'n D2 Td5. Sy prentjie lyk presies dieselfde. Hy werk tans in die buiteland op 'n 3 jaar kontrak. Die D2 staan by sy pa in sy motorhuis omdat hy die kan bekostig om dit teen die prys te verkoop wat hy aangebied word nie. Net die herstelkoste aan enjin en ratkas kort voor sy vertrek het hom 2x meer gekos as die aanbod prys.
Jaco2 se D3 TDV6 het op 80000km sy ABS sisteem geblaas en sy dieselpomp het moeilikheid gegee. Die twee saam se herstelkoste was meer as R90000, wat wel deur die motorplan gedek was. Voor dit het sy slim "ek ry orals" rekenaar moeilikheid gegee wat sy motorplan meer as R30000 gekos het. Hy het die D4 net daar ingeruil op 'n splinter nuwe D3. Hy het nie 'n keuse van fabrikaat gehad vir die nuwe voertuig nie omdat dit net Land Rover was wat bereid was om die ou D3 teen 'n billike prys terug te vat. (Soveel vir gemoedsrus in die bos......Jammer Koos, maar ek vertel maar net 'n waar storie) Dieselfde Jaco het 'n Hilux KZTE 4x4. Hy het al in Botswana 'n agter diff verloor en onlangs hier in Pretoria 'n "head gasket" geblaas.
Ongelukkig is die ZD30 enjin 'n mislukking. Die Patrol is 'n reuse sukses via die Tb45, Tb42D en Tb48 enjins. Ons moet maar die perspektief behou ten spyte van ons opgeblaasde emosie.

- Herrie
- Patrolman 1000+
- Posts: 2999
- Joined: 08 Apr 2009 07:17
- Full Name: Kobus Pienaar
- Nickname: Herrie
- Home Town: Kempton Park
- Current 4x4: 1999 Patrol 4500e GRX
1983 Datsun Safari - Home Language: Afrikaans
- Location: Kempton Park
- Has thanked: 55 times
- Been thanked: 94 times
Re: 4.8 Tiptronic TCM trouble
Miskien geld my "statement" nog steeds dat "'n regte Patrol het soliede aste en 'n reguit ses". 

Herrie op Safari/Patrollie
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
1983 Safari
1999 Patrol 4500 GRX
-
- Patrolman
- Posts: 545
- Joined: 07 May 2009 09:14
- Full Name: Jacobus William Best
- Nickname: Kosie
- Home Town: MTUNZINI, Zululand coast
- Current 4x4: Land Rover Discovery 3 TDV6
- Home Language: TWEETALIG
Re: 4.8 Tiptronic TCM trouble
JG , jy hoef nie jammer te wees nie. Ek ken Land Rover "bashing", maar o hel dit is n lifestyle.
My broer ry 2 x D2 saam oor die 500 000km , raai wat het nog net die "bellows" , turbo pype , en n diesel regulator vervang. Alles verkry vanaf onafhanlikke invoerders.
Die D3 , lees maar is n awesome voertuig, ek gaan ook nou jammer se maar jammer ek geniet baie meer as my GU.
Die groot veskil , tussen my 2 x Patrols en my huidige en vorige britse fabrikate is, onthou ek onderhou n voertuig self, baie baie meer goedkoper as n Nissan.N FEIT!!!!!!!!!!!!!!!! Wat ek hier wil se is , dat agente is bliksems, soos die L/R TD5 , ouens spandeer onnodig baie geld om enjin te laat oopmaak ens, terwyl dit , al bewys die injector washers is wat gaan wat R 180.00 kos , maar agente vra ouens tot R 40 000.00 , en laat die eienaars verstaan dit is n major probleem. Enige L/Rover produk het so baie forums met fundi's ens en daar onsaglikke klomp info is op die webblaaie.
My punt is Nissan, het nooit verdomp onderdele vir Patrols nie, hul ken nie hul eie produk nie, selfs onderdeel katologuste in SA is verkeerd as dit kom by die Patrols se remskoene , ruitveers, skokbrekers noem dit maar op.Dit wil voorkom of Patrols afgskeep word in ons mooi land.
Patrols is awesome, MAAR O WEE NISSAN SA IS NOT UP TO SCRATCH.
En die groot jammerte IS, daar is nie onafhanlike onderdeel verspreiders van Patrols in SA nie, soos bv in Aus en anders

Koos Best(Kosie)Mtunzini Zululand
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
Land Rover Discovery 3 TDV6
Patrol GU 2003 3.0d GRX (SOLD 2010)
Patrol GQ 1996 4.2d ST(SOLD 2007)
- Pieter du Toit
- Patrolman
- Posts: 762
- Joined: 06 May 2009 15:04
- Full Name: Pieter Joubert du Toit
- Nickname: PJ of ook Whitey
- Home Town: Welgemoed
- Current 4x4: 2002 Nissan Patrol GRX TD42T CONVERSION
- Home Language: Afrikaans
- Location: Cape Town
- Been thanked: 6 times
Re: 4.8 Tiptronic TCM trouble
KoosKOOS BEST wrote:....Die groot veskil , tussen my 2 x Patrols en my huidige en vorige britse fabrikate is, onthou ek onderhou n voertuig self, baie baie meer goedkoper as n Nissan.N FEIT!!!!!!!!!!!!!!!! Wat ek hier wil se is , dat agente is bliksems, soos die L/R TD5 , ouens spandeer onnodig baie geld om enjin te laat oopmaak ens, terwyl dit , al bewys die injector washers is wat gaan wat R 180.00 kos , maar agente vra ouens tot R 40 000.00 , en laat die eienaars verstaan dit is n major probleem.
Baie waar wat jy se - en JG se stelling ook. Maar wat jy hier bo "quote" is waar die verskil inkom - jy het (soos Frans en baie ander) en beskik ook oor die kennis, tyd, vaardigheid en "tools" om meeste van jou onderhoud self te doen - en dit opsigself is n major koste besparing!!
Ongelukkig is dit nie ons almal beskore nie - en dis waar gewone "office jockey" ouens soos ek en JG uit die bus val - en dan moet ons die sak skud!! Dit is ook nie ons almal altyd beskore om toegang te he tot ouens soos jy en Frans wat gewillig is om te help - maar dan ook nie noodwendig altyd die tyd het nie. Ek het nou al gesien wat Frans doen - en ek praat nie van net my kar nie - die man werk hom besimpeld aan ander se motorkarre!! Ja sure hy doen dit ook vir n ekstra geldjie - maar hy kan dit ook maar net na ure en naweke doen - en dan raak sommige "customers" nogal demanding ook oor wanneer hulle hul karre wil terug he ens ens. In die tussentyd sien hy sy vrou ook min ens ens ens.
So ja - dis maar die lot waarmee ons almal moet saamleef - en dan is party mense miskien ook net gelukkig met die koop wat hulle doen. My swaer het sy D2 op 80 000km gekoop en op amper 180 000 verkoop - en die ergste wat hy oorgekom het is n sideshaft wat hy in Tierkloof hier in die Kaap op vakansie afgedraai het. En hy het ook so n tipe van mechanical warranty op sy voertuig toe nog gehad - dit het hom nie n sent gekos nie. Behalwe vir gewone onderhoudskostes het hy nie enige ekstra geld aan sy voertuig spandeer nie - hy het die D2 4 jaar gehad. Ek lieg - hy moes die compressor van die lugsakke laat regmaak - en het toe maar die coil roete gegaan..... dit was dit. Lucky B......
My comment - vir wat dit werd is!!

Pieter du Toit
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
MUFASA
2002 - 2010 Patrol 3.0L TDi GRX - HANDGRANADE WENT BOOM!!
2010 TD42T GRX CONVERSION - SADLY SOLD!!
2005 4.8GRX - Ama-GluG GluG - SADLY SOLD!!
Cell no: 072 606 7007
Fax no: 086 500 9333
-
- Patrolman
- Posts: 789
- Joined: 18 Aug 2009 14:52
- Full Name: JG Shields
- Nickname: JG
- Home Town: Pretoria
- Current 4x4: Toyota Land Cruiser 105 GX 4500 EFi
- Home Language: Afrikaans
- Location: Pretoria
Re: 4.8 Tiptronic TCM trouble
Ek het Nissan SA gebel (een van die manne op Abri se kontak lysie) en my "Nissan kan my nie help nie" storie mooi aan hom vertel. Ek het ook die geskiedenis van die tiptronic probleme sorgvuldig verduidelik, insluitende dat ek met 'n pap battery en "jump start" gesukkel het. Hy het nie eers een sekonde geaarsel om na 'n moontlike fout te verwys nie.
EK HET 'N CIRCUIT IN DIE TCM (Ratkas rekenaar) GEBRAND! Op grond van my beskrywing van die simptome weet hy selfs watter circuit gebrand het dit. Hy beveel aan dat ek 'n reg TCM leen, inprop en die resultaat toets. Indien dit wel die probleem is, dan moet die fout herstel word. Uiteraard beveel Nissan 'n nuwe TCM @ R15000 aan. Ek weet wel dat die spesifieke fout reggemaak kan word deur iemand wat weet hoe om dit te doen. Ek soek nog net na so iemand hier in Pretoria.
Die rede waarom die "circuit" gebrand het, was agv die "JUMP START". Ek het nie die regte prosedure (ligte, waaier, toeter, ens...aangeskakel voor aanskakeling) gevolg nie. Ek het nooit besef dat die volts "spike" sodra die jumper kabels te vinnig afgehaal word na aanskakeling nie. Aangesien die TCM @ slegs 5V werk, beskadig dit maklik as 'n voertuig onoordeelkundig ge-jump start word.
So het ek ook weer 'n ou lessie geleer.

- Posts: 611
- Joined: 01 Feb 2010 07:42
- Full Name: Andries
- Nickname: None
- Home Town: Pretoorsdorp
- Current 4x4: 4.8 GL with hairdryer.
- Home Language: Afrikaans
- Has thanked: 28 times
- Been thanked: 38 times
Re: 4.8 Tiptronic TCM trouble
Kon jy darem bevestig dat dit die circuit is wat gebrand het? Watse tipe elektroniese werkswinkel soek jy na wat dit kan regmaak?
Who is online
Users browsing this forum: No registered users and 2 guests