Page 9 of 18

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 04 Jul 2016 20:41
by JoshJ
Order deur die pos by RTS saam al die fittings en adapters. Was so R300 as ek reg onthou.

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 05 Jul 2016 07:47
by offroadbiker
SJC wrote:
JoshJ wrote:Ek het UHF :thumbup: met "vehicle mount " antenna
Ek het ook UHF handheld.

Waar het jy die antenna gekry? (jy het mos ook 'n bosvark?)
http://www.bidorbuy.co.za/item/23501857 ... CKOUT.html

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 05 Jul 2016 07:57
by iandvl
ChristoSlang wrote: ...
Daai handhelds se batterye hou laaaaaaaank :thumbup:
...
Christo,

My VHF handhelds se batterye hou laaaaaaank... Hulle word nogal gereeld gebruik.

Ek het bedoel dat ek nie weet hoe is my twee UHF / LFR handheld se batterye nie. Hulle le seker al vyf jaar in 'n boks hierso iewers... Dink hulle is dalk gedaan... :)

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 05 Jul 2016 15:15
by Wilkie
Ja Ian dan kan jy hulle maar as hoop toe pos as hulle nie gereeeld gelaai was nie :thumbdown:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 05 Jul 2016 15:22
by iandvl
Wilkie wrote:Ja Ian dan kan jy hulle maar as hoop toe pos as hulle nie gereeeld gelaai was nie :thumbdown:
Hulle kan op die ingeboude rechargable pakkie werk, sowel as penlight... So, sal dalk net paar penlights saamvat. Het gewoonlik wat rondle. Die kampliggies en my GPS gebruik hulle ook... :)

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 05 Jul 2016 15:41
by Wilkie
Great .... :blonde: :blonde:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 07 Jul 2016 10:44
by offroadbiker

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 07 Jul 2016 20:23
by David M
If there is still space we are in.

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 08 Jul 2016 06:09
by Tinus lotz
Cool man very cool QQQ :blonde:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 08 Jul 2016 12:32
by NAM/Dries
Do you have space for one more (Isuzu)? Must be a about 40 now right? :think: