Page 8 of 18
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 04 Jul 2016 11:30
by Wilkie
Hoeveel van die manne het VHF radios met die off road kanale in hulle voertuie
Wilkie
Pathfinder
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 04 Jul 2016 11:37
by SJC
Ek het net UHF (bosvark) radio.
Hoop daar gaan ook ander ouens wees met uhf, dis nie lekker om met jou self te praat nie.
Ek bring hierdie jaar my 7 jarige dogter saam, wie almal gaan kinders saam bring?
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 04 Jul 2016 11:41
by offroadbiker
Hoeveel van die manne het VHF radios met die off road kanale in hulle voertuie
VHF
Wilkie
Pathfinder
Dirk
Rudgar
Cedric
Boegman
Jan
iandvl
UHF
Dirk
Rudgar
Isuzu groep
Toy groep
iandvl
joshj
SJC
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 04 Jul 2016 11:43
by offroadbiker
SJC wrote:Ek het net UHF (bosvark) radio.
Ek bring hierdie jaar my 7 jarige dogter saam, wie almal gaan kinders saam bring?
SJC = 1 meisiekind
Dirk = 2 laaities
Rudgar = 2 laaities
Jan = 2 laaities
Boegman = 1 meisiekind?
Oelie = 1 meisiekind
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 04 Jul 2016 11:51
by iandvl
offroadbiker wrote:Hoeveel van die manne het VHF radios met die off road kanale in hulle voertuie
VHF
Wilkie
Pathfinder
Dirk
Rudgar
Cedric
Boegman
Jan
UHF
Dirk
Rudgar
Isuzu groep
Toy groep
Ek het VHF in voertuig, en twee handheld VHF radios wat ek sal saambring. Ek het ook twee LFR (UHF) maar het lanklaas gebruik. Weet nie hoe hou die batterye meer nie...
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 04 Jul 2016 16:31
by Wilkie
Ek moet se dat die ingeboude radios het n baie goeie opvang radius ek en graham het dit op die moegatle ge toets en was mooi

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 04 Jul 2016 17:11
by JoshJ
Ek het UHF

met "vehicle mount " antenna
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 04 Jul 2016 17:12
by JoshJ
Dirk plak maar my naam op die lys. Ek dink ek gaan daai trip nodig he na my eksamen

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 04 Jul 2016 17:36
by ChristoSlang
offroadbiker wrote:Hoeveel van die manne het VHF radios met die off road kanale in hulle voertuie
VHF
Wilkie
Pathfinder
Dirk
Rudgar
Cedric
Boegman
Jan
iandvl (+2 spare handhelds)
ChristoSlang (+1 spare handheld)
UHF
Dirk
Rudgar
Isuzu groep
Toy groep
iandvl
JoshJ
Daai handhelds se batterye hou laaaaaaaank

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 04 Jul 2016 17:48
by SJC
JoshJ wrote:Ek het UHF

met "vehicle mount " antenna
Ek het ook UHF handheld.
Waar het jy die antenna gekry? (jy het mos ook 'n bosvark?)