Page 7 of 18
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 01 Jul 2016 15:53
by Wilkie
SJC wrote:Ja omgekeer.
"Volg die Klein Letaba dan vir ongeveer 50km (Die Klein Letaba kan in 1 dag gery word afhangende van die GROOT KLIP "obstacle" en hoeveel voertuie daar wil deur ry, anders so 1.5 dae).
Indien ons die Klein Letaba in 1 dag deur ry sal ons die Saterdag aand op die Eiland slaap (6km verder af in rivier van brug) - groot oopkol in rivier, reg teen die grens van die Kruger Wildtuin, anders kry ons slaapplek soos wat ons vorder.
Ons klim weer uit die Klein Letaba by die brug, so 30km se teerpad en draai dan of op die grondpad na die Molototsi 5km, (moontlikheid van Brandstof by Ga-Selwane nie ge-waarborg)
Klim in die Molototsi waar hy saamvloeie met die Groot Letaba. Volg die Molotosi vir 88km."
Gaan jy defnitief saam? Sien daar is nog nie "confirmed" agter jou naam nie.
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=61&t=6082#p71178
Fanus ek is hard besig om my Patrol te "upgrade" vir die trip maar ek is die laaste week van Julie en eerste week van Augustus in wit rivier ..hopelik is ek die donderdag 04/08/2016 klaar en dan huistoe kom ..
so ek probeer om als nou reg te kry voor ek wit rivier toe moet gaan ....

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 01 Jul 2016 20:04
by ChristoSlang
Dirk, mag ek en Chuck Norris ook maar join?
Ons kom nie meer naastenby genoeg uit nie, en ons het toestemming van die werksbaas en die huisbaas om bietjie te gaan saamspeel....
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 01 Jul 2016 20:27
by offroadbiker
Alte seker en defnitief.
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 01 Jul 2016 20:52
by ChristoSlang
offroadbiker wrote:Alte seker en defnitief.
Mooi man! Ek sal seker my kamp stuff moet begin afstof?

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 02 Jul 2016 01:05
by Tinus lotz
Lekke Christo ons het baie lanklaas saam gery ek sien uita

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 02 Jul 2016 21:13
by SJC
Dirk, jy moet weer bietjie die lysie update.

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 03 Jul 2016 01:40
by offroadbiker
Sal Maandag do maak, ma sover is dit net een naam wat ek moet bysit.
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 03 Jul 2016 08:50
by Tinus lotz
Dirk ettiene gouws ga ook probeer maak

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 04 Jul 2016 07:21
by offroadbiker
Lysie is opgedateer.
LET ASB - da is plek vir maksimum nog 2 voertuie dan staan ons op 40

, dit is 'n GROOT groep en ek gaan nie meer as dit vat nie, dit is kla baeie meer as wat gewoonlik gaan en ek weet da is ander mense wat ook die rivier daai naweek ry.
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 04 Jul 2016 11:26
by Wilkie
offroadbiker wrote:Lysie
1. Pathmaker - 4.5 GU
Patrol Confirmed
2. ORB - 4.2D GQ
Patrol Confirmed
3.Alex Roux - V8 GU
Patrol Confirmed
4. Tinus Lotz - 4.8 GU
Patrol Confirmed
5. SJC - 4.2 D / 4.5
Patrol Confirmed
6. Peter C - 4.5 GQ
Patrol Confirmed
7. Tony - 4.8 GU
Patrol Confirmed
8. DEVOLSCHENK - 4.2D GQ
Patrol Confirmed
9. arnosl001 - 4.8 GU
Patrol Confirmed
10. Boegyman - 4.5 GQ
Patrol Confirmed
11. Alex - 4.5 GU
Patrol Confirmed
12. Stefaansie - 4.2 D GQ
Patrol Confirmed
13. Oelie - 4.8 GU
Patrol Confirmed
14. Anton (Mamba) -
Patrol Confirmed
15. juice - 4.5 GU
Patrol confirmed
16. Philip Weydeman
Patrol GU
Confirmed
17. Johan Stadler -
Patrol Confirmed
18. iandvl - 4.5 GU
Patrol Confirmed
19. petrol(Martin) - 4.5 GU
Patrol
20. Wilkie - 4.5 GU
Patrol Semi confirmed
21. Christo Slang - 4.2 GU
Patrol Confirmed
22. Chris Vercail -
Ranger Confirmed
23. Rudgar - D4D
Hilux Confirmed
24. Anton -
Hilux Confirmed
25. Andries -
Hilux Confirmed
26. Douw -
Hilux Confirmed
27. Martin -
Hilux Confirmed
28. Oom Monty -
Hilux Confirmed
29. JVG -
Fortuner Confirmed
30. Riaan Baaker -
Fortuner Confirmed
31. Nicola -
Fortuner Confirmed
32. Oom Willie -
Land Cruiser
33. gary Roberts
Toyota confirmed
34. Oom Les -
Prado
35. Sweeper -
Frontier Confirmed
36. Bowhunter -
Frontier Confirmed
37. Oom Dawie -
Frontie Confirmed
38. Wynand -
Colt Confirmed
Belangstellendes
1. Harry -
Prado (
Voorlopig)
2. Frank -
Isuzu (
voorlopig)
3. Armand -
Isuzu (
voorlopig)
4. Uwe -
Fortuner (
voorlopig)
5. Ettiene Gouws
voorlopig