Page 6 of 18
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 22 Jun 2016 22:40
by SJC
Die lysie kom nou mooi aan, lyk my gaan ten minste so groot soos laas jaar wees....miskien groter.

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 23 Jun 2016 13:39
by iandvl
I'm listed as tentative. The thing is: it looks as if I may shortly be able to change that status to confirmed...
I'm holding thumbs....
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 23 Jun 2016 13:42
by offroadbiker
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 24 Jun 2016 13:05
by offroadbiker
Die 30 merk is verby gesteek

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 28 Jun 2016 16:21
by Wilkie
Hierdie POST loop baie stadiger as jaar
Gaan die roete weer die selfde wees as laas jaar of gaan dit om geswaai word ....

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 28 Jun 2016 16:52
by SJC
Ja omgekeer.
"Volg die Klein Letaba dan vir ongeveer 50km (Die Klein Letaba kan in 1 dag gery word afhangende van die GROOT KLIP "obstacle" en hoeveel voertuie daar wil deur ry, anders so 1.5 dae).
Indien ons die Klein Letaba in 1 dag deur ry sal ons die Saterdag aand op die Eiland slaap (6km verder af in rivier van brug) - groot oopkol in rivier, reg teen die grens van die Kruger Wildtuin, anders kry ons slaapplek soos wat ons vorder.
Ons klim weer uit die Klein Letaba by die brug, so 30km se teerpad en draai dan of op die grondpad na die Molototsi 5km, (moontlikheid van Brandstof by Ga-Selwane nie ge-waarborg)
Klim in die Molototsi waar hy saamvloeie met die Groot Letaba. Volg die Molotosi vir 88km."
Gaan jy defnitief saam? Sien daar is nog nie "confirmed" agter jou naam nie.
http://patrol4x4.co.za/viewtopic.php?f=61&t=6082#p71178
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 01 Jul 2016 07:45
by Wilkie
Weet julle of daar weer klere gemaak gaan word vir die trippie....

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 01 Jul 2016 07:54
by offroadbiker
As daar belang stelling is dan kan ons net vir Lynn laat weet.
Sal sommer op Whatsupp groep ook sit dan kyk ons.
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 01 Jul 2016 08:05
by SJC
Soek 2 kepsies of hoede.
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 01 Jul 2016 15:41
by Wilkie
ek soek broeke as dit moontlik sal wees
