Page 6 of 9
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 10 Nov 2011 16:04
by Piet Barnard
Mag ek ook kom oom? - My trol se Flat spot is groter as my plat kop
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 10 Nov 2011 16:19
by Grootseun
Yes jys welkom , the more the merrier
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 10 Nov 2011 17:02
by Kagiso II
laat weet die drankwinkel hulle moet ekstra bier koud hou - ek kom ook mket my Datsun bakkie diesel @ Boezman .. julle kater mos vir diesel - of hoe? [ik moet hoeka daa wees vir virr Klub Vergadering..]
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 11 Nov 2011 07:25
by Grootseun
Oom Mac , die dag is daar vir hoofsaaklik die petrol manne maar ons gaan n diesel smoke meter daar eh vir die diesels ( die bleddie goed het net die week verkoop soos soetkoek maar ek sal een reel ) en ons gaan sommer in die algemeen kuier ook so bring vir boezman
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 11 Nov 2011 11:02
by Herrie
Het jy vir ons GPS koordinate van die plek?
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 12 Nov 2011 22:29
by Grootseun
In Pieter Maritzburg besig om klas te gee die naweek sal maandag gaan koordinate kry maar as ek reg onthou sal jou GPS as jy 182 Baard weg Raslouw insit jou tot voor hulle hek vat
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 13 Nov 2011 13:19
by Kagiso II
ek HOOP so want di ekaart wat oppi i-muil aangekom het ways net die laaste dele van die roete -- ek met my stadige kop moet nog uit-puzzle hoe om op die kaart te kom..[en ek en my djee-pee-es prat hukka net fluktaal met mekaar .. hy's te slim vir my] maar ek saffer maar want oupa het vi my gese daa issi pille vir stjoepitgyt nie]

Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 14 Nov 2011 09:31
by Grootseun
Sal vandag die ko ordinate kry en deurgee
Sover die res van die dag aanbetref - die catering en drinkgoed is gereel - dis n fam wat geld insamel vir hulle dogter se hokkie toer so ons haar maar gerus ondersteun
Daar sal personeel van LPM ook daar wees indien daar enige klein dingetjies is wat julle gedoen wil he by hulle of wat hulle dlak met julle kan reel vir later inbring
En dan gaan ons voort met die gas toetse en die praatjie daaroor en natuurlik die AGM
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 14 Nov 2011 13:39
by Aries66
Hallo Driko.
Vertel biekie meer van die " Catering " wat jy vir ons reel. Gaan daar darem Germaanse Bruis drankies
wees om saam te geniet of moet ons die adisioneel saam bring. Moet weet of die yskas moet laai of nie!!
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 14 Nov 2011 22:19
by Grootseun
Aries die inliging wat ek het is dat daar germaanse bruisdrankies behoort te wees , daar gaan glo ook " met eish ja " and cola wees , sal meer probeer uitvind