Page 5 of 5

Re: Diff lock light?

Posted: 03 May 2014 14:44
by Frans Reichert
Johan, ek het die 2 pypies op die solonoid afsonderlik afgetrek en in die solonoid gespyt, hy werk nogsteeds klokslag.

Re: Diff lock light?

Posted: 03 May 2014 15:33
by Johan Fourie
Baie dankie Frans Reichert....ek gaan dit probeer.