Page 5 of 9
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 04 Nov 2011 07:40
by XenoBlitz
1) Andries
2) Adrianpowrie
3) TinusLotz
4) Herrie
5) WilfredMoore
6) Trailerman
7) Johan@gea
8) Peter Connan
9) Izak Muller
10) Louis Naude 4.2td.
11) Douw Reinders
12) Wilhelm van Rooyen (XenoBlitz)
9 uur klink goed.
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 04 Nov 2011 07:40
by Grootseun
Lyk of daar n bietjie verwarring is oor wat gaan gebeur op die 19de
Die voertuie gaan nie GEDYNO word nie
Wat ons wel gaan doen is om 4 Gas analysers op te koppel en die ontbrandingseffektiwiteit te toets vir die petrol manne ( carb en fuel injenction sisteme )
Ons sal ook n Diesel Smoke Meter beskikbaar he vir die diesel voertuie om hulle rookdigtheid te toets - dit is direk verteenwoordigend aand n rich or lean toestand
Derdens sal daar daar Diagnostic equipment beskikbaar wees waarmee ons die meer elektroniese patrols kan scan vir julle
Ook sal ons waarkynlik n Patrol se Aircon sisteem Ultra sonies reinig
En ons is ook dan daar om sommer in die algemeen die rigting waarheen voertuig tegnologie en 4 gas readings heen beweeg te bespreek en julle vra te probeer beantwoord
Dis nissan klub hou ook hulle AGM daar en daar sal n uitstaller of twee wees ( wag nog vir confirmation van almal af )
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 04 Nov 2011 09:38
by Herrie
Die Nissan 4x4 Klub se vergadering begin 13h30 en dan gaan Grootseun vir ons 'n praatjie gee oor die gas storie en Glyn Demmer gaan ook daar wees vir 'n praatjie.
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 04 Nov 2011 11:10
by Peter Connan
Grootseun wrote:Ook sal ons waarkynlik n Patrol se Aircon sisteem Ultra sonies reinig
Pick ME pick ME pick ME

Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 04 Nov 2011 11:25
by Tinus lotz
pick me too!!!!!!!

Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 04 Nov 2011 13:29
by Grootseun
Ok so ek se julle wat ons gaan maar n naam uit n hoed uit trek vir daai aircon skoonmaak - lol
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 04 Nov 2011 14:12
by Tinus lotz
werk dit dieselfde op n 4.8 met die climate control en twee stelsels as op die basiese stelsel soos Piet se 4.2 sgl ????en wat word skoongemaak ????
die 4.8 het mos lug pype tot agter in die dak vir die twee sit plekke agter ?????

Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 04 Nov 2011 14:21
by AdrianPowrie
Seeing as I never win anything, will you guys be able to do the aircon cleaning on the day?
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 04 Nov 2011 16:29
by Grootseun
Adrianpowrie ek is seker ons kan reel dat die manne wie se werkswinkel ons gratis gebruik vir die dag vir julle kan n airplus clean doen jy kan maar net die fooi daarvan met hulle bespreek
Wat basies gebeur is dat daar n masjien met n chemiese vloeistof naby die aircon se inlet geplaas word , ac word op medium spoed en recirculate gestel en n medium temperatuur , as ek reg onthou iets so 22- die masjien breek die vloeistof ultrasonies af sodat die molekules klein genoeg is om die swam wat op die evaporator groei ( daai lekker muff reuk wat ac gee ) te penetreer en dood te maak , proses vat so 20 minute , op groot voertuig soos Patrol met vents agter sal ons dalk twee behandelings moet doen , wil dit juis toets die naweek
Na die tyd is daar geen reuk oor in voetuig nie , ekt dit nou al reeds op n paar getoets en n paar van die werkswinkels wat dit by my gekoop het se kliente is gek daaroor , vernaam die asmatiese bestuurders
Het selfs vlooteienaars wat hulle vloot wat nie eens almal ac in het nie stuur daarvoor op n gereelde basis , het ook al kleinte gehad wat teruggekom het vir nog behandelings op n meer gereelde basis as wat nodig is volgens my maar die dame reken sy hou van die nuwe kar skoon reuk en soek die behandleing gereeld
Sal die naweek my eie patrol behandel hyt ook vents agter , maar tegnies het hy net een evaporator so dit behoort geen verskil te maak nie
Will keep you posted
Re: Patrol Diagnostic dag
Posted: 04 Nov 2011 16:50
by Tinus lotz