Page 3 of 18

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 12 Apr 2016 21:34
by petrol
Sit my ook op die lys asb

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 04 May 2016 12:57
by DEVOLSCHENK
Ek is beslis in en Limo gaat saam Ons sal net nie visvang vanjaar nie :rolling:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 04 May 2016 21:40
by Tinus lotz
Ja los die visse in die water...

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 05 May 2016 08:07
by Wilkie
Ja Dawid ,ek sal jou nie hierdie keer verlei nie ...sal agter jou bly :rolling: :rolling:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 05 May 2016 14:15
by arnosl001
Ek is Daar sal dit nie mis nie.

Groete Arno

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 05 May 2016 14:25
by offroadbiker
Presies oor 3 maande is dit alweer sulke tyd :woo: :woo:

Die lysie trek darem al by 16voertuie.

Post 1 bladsy 1 het al die detail
Post 2 bladsy 1 het die volledige lys met name

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 05 May 2016 21:26
by SJC
arnosl001 wrote:Ek is Daar sal dit nie mis nie.

Groete Arno
:thumbup:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 23 May 2016 13:11
by offroadbiker
Ons lysie begin nou mooi aankom :thumbup:

Lyk my die Isuuz manne het laas so lekker gekuier, hulle praat om dalk weer te join......

Ek sien dat die 4x4Action group onder lyding van Mnr Forgey ook daai naweek die rivier gaan aanpak (Hulle gaan egter dieselfde roete as die van laasjaar doen) so ons mag hulle dalk erens in die middle raak loop.

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 23 May 2016 15:36
by Stefaansie
Oraait, oraait!!

Ek sal gaan!!!

Hou tog net op om te "nagg"... :blonde:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 24 May 2016 21:59
by G-MAN
Niemand van die Kaap nie!!!