Page 3 of 3

Re: Geen olie druk

Posted: 07 Dec 2014 15:05
by Pieter B
Dit was 'n Scooby scoop wat ek in Alberton gekoop het. Hy is ingemould met veselglas nadat hy so met die helfte platter gesny is.
020.jpg
020.jpg (49.39 KiB) Viewed 895 times
001.jpg
001.jpg (40.48 KiB) Viewed 895 times