Re: Rear Recovery Hook
Posted: 13 Apr 2010 17:43
Hello
Ek het my haak gaan haal in die Kaap en is nou deel van my kar. Nog net een keer gebruik en dit was om 'n stomp uit die pad te sleep.
Op selfde foto my forum sticker.
Thanx G Man.