Page 3 of 3
Re: Herrie the Safari's Canopy
Posted: 11 Sep 2012 15:14
by Tinus lotz

wat het jy met die stoof gedoen???
Re: Herrie the Safari's Canopy
Posted: 11 Sep 2012 17:32
by Herrie
Ek het Sondag oggend voordat ek uit die Safari geklim het die gel stoof bo op die kombuiskassie gesit - met al die vensters en die deur toe - en water gekook vir koffie. Ek het dit gedoen om te sien of alles reg gaan werk en dit het goed gegaan. Ek het dit getoets om te sien hoe alles werk indien ek dit moet doen as dit reen.
Ek kan die stoof ook op die wielboog of die tafelblad op die deur ook gebruik. Die gelstoof werk lekker maar die gel is net baie duur. Ek kan dieselfde doen met 'n gasstoof maar sal dan die gasbottel agter in die Safari moet hou.
Re: Herrie the Safari's Canopy
Posted: 11 Sep 2012 22:51
by Kagiso II
as jy ooit weer voor oompie staan, vra lat ik vir jou goed beuie hoe om 'n "Vorie stoof" te bou [geen brandgevaar - werk met kerswas]
Maar ou HERRIE het nou karakter soos Lobo nie eens het nie -- knapgedaan daar Kobus
[het jy al begin bymekaarmaak -- 800 Bybels hirri jaar Desember ?? Gaan jy saam aflewer?
Re: Herrie the Safari's Canopy
Posted: 12 Sep 2012 07:01
by Grant
Re: Herrie the Safari's Canopy
Posted: 12 Sep 2012 07:52
by Tinus lotz
Mooi man

Re: Herrie the Safari's Canopy
Posted: 12 Sep 2012 14:37
by Traveler
Uitstekende gebruik van jou spasie daarso Kobus.
En wanneer iets werk is dit net soveel beter.