Page 3 of 9

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 02 Nov 2011 14:23
by Grootseun
Ok manne ek is terug van my speelsessie in Hongarye af - nou 21ste op wereld naturual strongman ranglys - lol

Ieder geval die 19de is a go ahead , laat weet wie kom ens as julle nog nie het nie , ek wil kyk na syfers sodat ek kan rele dat die manne wat hot dogs en koeldrank gaan verkoop genoeg vooraad gaan he daar

As julle wil uitstal PM my net en ons reel dit , ek het geen probleem daarmee nie

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 02 Nov 2011 16:23
by Peter Connan
Geluk Driko

Ek's nog in.

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 02 Nov 2011 16:34
by Herrie
Ek is ook daar!

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 02 Nov 2011 18:01
by Tinus lotz
ek ook!!!!! :thumbup:

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 02 Nov 2011 22:39
by Kagiso II
Lobo is 'n Kypee [met CY nommers, nogal] en AGAROB gaan nou MARK toe - so ek skat ek sal dit misloop synde ek teen daai tyd ni meer Patrol y-naar gan wees nie.
MAAR DIT SE NIE JULLE GAAN NIE MEER KIEKIES HIER PLAK NIE !!!!!!!!!!!!!!! :minigun: :chainsaw: :snipersmiley: :instagib: :ripper: .. ek tjek vi jelle

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 06:44
by XenoBlitz
Daar!

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 07:55
by AdrianPowrie
I will still be there.

Will be bringing a friend along. Possibly 2 mates, but will only know closer to the time.

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 08:25
by AndriesS
MAybe a list will make it easier (I've tried to add the one on this page - not the other pages)

1. )Andries
2) Adrianpowrie
3) TinusLotz
4) Herrie
5) WilfredMoore
6) Trailerman
7) Johan@gea
8)

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 09:34
by Peter Connan
Hey, wat van my?

1. )Andries
2) Adrianpowrie
3) TinusLotz
4) Herrie
5) WilfredMoore
6) Trailerman
7) Johan@gea
8) Peter Connan
9)

Re: Patrol Diagnostic dag

Posted: 03 Nov 2011 10:33
by Izak
1. )Andries
2) Adrianpowrie
3) TinusLotz
4) Herrie
5) WilfredMoore
6) Trailerman
7) Johan@gea
8) Peter Connan
9)Izak Muller