Page 3 of 3

Re: Patrol Vander linde conversion

Posted: 03 Mar 2011 13:40
by Mammoth
Hi Johanp

Die 21% is nogal n' verandering maar ek het verwag dat die verbetering baie meer sou wees. Ek weet nie of dit die Automaties ratkas is wat so n effek het op die kw op die wiele nie, maar my handrat het 98kw standaard gehad. Na die SAC het hy opgestoot na 118kw maar vandat ek die groter bande ophet strek hy net tot 115kw.

Re: Patrol Vander linde conversion

Posted: 16 Sep 2012 16:42
by Roger Craps
Hi Johanp,

Ek het my Patrol 4500 GRX jare terug gevat na "Van Der Linde Conversions" vir n stage 1 & 2 conversions,en n paar maande terug weer gevat vir n 'Tune Up',Shaun het self die 'Tune Up' gedoen,ek is nog altyd tevrede met hulle diens.
Wat petrol verbruik aanbetref worry ek nie regtig nie,soos al die mense se dit hang af hoe n mens bestuur(in my geval is my voet altyd swaar) maar die Patrol klink goed en loop goed en het baie krag.

Groete.

Roger

Re: Patrol Vander linde conversion

Posted: 05 Oct 2012 09:36
by robedeling
My 4500 GRX has a VDL stage 2 conversion and it runs like the clappers. Def Worthwhile :thumbup:
Doesn't do much for it's economy though, stays about the same :thumbdown: