Page 14 of 18
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 26 Jul 2016 21:52
by Wilkie
Mooi man mooi
Ek moet nou net vir Maginty kry om op die Forum aan te sluit maar hy's sooooo bietjie skaam voor ons op die R/Trip gaan

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 28 Jul 2016 17:52
by Wilkie
Vir die "lucky ones" is dit nog net 7dae dan vat julle die pad Goyani toe...
Ook bly om te sien die getalle word meer en val nie soos laas jaar nie

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 28 Jul 2016 19:29
by Tinus lotz
Ek is in soos n bad rash.....kannie meer wag nie

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 28 Jul 2016 19:41
by SJC
Wilkie wrote:Vir die "lucky ones" is dit nog net 7dae dan vat julle die pad Goyani toe...
Ook bly om te sien die getalle word meer en val nie soos laas jaar nie

Ja, ek het nog baie klein goedjies om uit te sorteer. tyd is min...
besig om 'n canvas canopy tent ding te reel (te laat maak)..het reeds houd basis gemaak om op te slaap (agter op bakkie). moet nog gas bottel vol maak. kyk of al my kamp toerusting en eetgery ens nog reg is.. al die elekroniese toerusting se battery laai... het stickers vir my bakkie gemaak vir die trip, wou nog slides/guards laat maak om die leafspring mounts te bveskerm - dink nie dit gaan gebeur nie, het n langer exsterne arial vir my uhf radio bestel wat ek volgende week moet oplaai in nelspruit, en probeer onthou wat ek nog nodig het vir die trip.
soos ek sĂȘ, klein goed...

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 28 Jul 2016 22:27
by Wilkie
Ja dis alles kleingoedtjies gelukkig hoef jy nie te stress oor ys nie
...wanneer gaan jy ry
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 29 Jul 2016 06:34
by SJC
Vrydag so 11-12 uur se kant. Ek is so 3 en n half ure se ry vanaf giyani.
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 29 Jul 2016 08:30
by IanT
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 29 Jul 2016 17:54
by David M
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 29 Jul 2016 18:23
by SJC
Now the trick question is: do you wait untill wednesday to fill up, or fill up now in case the petrol strike will cause a shortage of fuel...

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 29 Jul 2016 19:25
by Wilkie
Ag nee wat ..Ek sal vrydag oggend volmaak.....
Engen One Stop sal nie op hoof roetes nie brandstof he nie
