Page 11 of 18

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 13 Jul 2016 10:02
by SJC
Kan mens ys koop by Dzumiri?

Ek sien dit is amper ook dieselfde afstand tot Phalaborwa, vir mense wat nood vooraad nodig het. QQQ

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 13 Jul 2016 10:15
by offroadbiker
Ja jy sal kan, let egter daarop dat ons heel moontlik by Dzumiri gaan klaar maak.

Gaan 2 volle dae vat in Klein Letaba, sodat ons teen grens van wildtiuin kan kamp.

Dus Saterdag en Sondag is ons in Klein Letaba.

Maandag moet ons 8km terug ry in Klein Letaba, 35km ry tot by Molototsi en dan behoort ons tot naby Dzumiri te vorder. Dinsdag is dit tyd om te gaan en as jy verby Dzumiri gaan ken ek nie plek om uit rivier te kom so sal moet bundu Bash. Dus is kans baeie groot dat ons Moletotsi net gaan ry tot by Dzumiri.

Wat is dit met jou en ys??????

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 13 Jul 2016 10:20
by SJC
Ek dog ons gaan klein letaba in een dag ry en eerste aand langs wildtuin kamp, reken jy dit gaan 2 dae verg?

Met eish ja... :rolling: Ek het nie 'n yskas nie, so moet maar genoeg ys in pak om alles koel te hou. :thumbup:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 13 Jul 2016 10:42
by offroadbiker
Klein Letaba is 50km - as jy druk kan jy dit in dag doen, ma aanduiding was dat Klein letaba mooier is en ouens meer tyd daar wil spandeer......... sal maar sien hoe vorder die dag en tee 14h00 besluit as ek sien hoe ons gevorder het....

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 13 Jul 2016 11:39
by iandvl
SJC wrote:Ek dog ons gaan klein letaba in een dag ry en eerste aand langs wildtuin kamp, reken jy dit gaan 2 dae verg?

Met eish ja... :rolling: Ek het nie 'n yskas nie, so moet maar genoeg ys in pak om alles koel te hou. :thumbup:
Ek vat my yskas saam. Maar dit gaan net ekke wees. MAW: Ek sal seker baie plek oorhe. Ek sal maar klompie ys ook inpak - daar is meer as genoeg plek....

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 13 Jul 2016 11:55
by SJC
iandvl wrote:

Dankie Ian. :thumbup:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 13 Jul 2016 20:40
by Tinus lotz
SJC wrote:Ek dog ons gaan klein letaba in een dag ry en eerste aand langs wildtuin kamp, reken jy dit gaan 2 dae verg?

Met eish ja... :rolling: Ek het nie 'n yskas nie, so moet maar genoeg ys in pak om alles koel te hou. :thumbup:
Bederf jouself jou rowwe bliksem en koop n yskas ... :rolling:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 13 Jul 2016 21:55
by SJC
Tinus lotz wrote:
SJC wrote:Ek dog ons gaan klein letaba in een dag ry en eerste aand langs wildtuin kamp, reken jy dit gaan 2 dae verg?

Met eish ja... :rolling: Ek het nie 'n yskas nie, so moet maar genoeg ys in pak om alles koel te hou. :thumbup:
Bederf jouself jou rowwe bliksem en koop n yskas ... :rolling:
Ja, eendag. :wink: :blonde: :thumbup:

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 14 Jul 2016 06:07
by Peter Connan
Ek sal ook yskasplek oorhe.

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016

Posted: 14 Jul 2016 18:31
by Wilkie
gaan daar nie n tydskrif man saam op hierdie toer nie.....ek dink hierdie is nogal n groot trek hierdie
julle sal maar moet reel met ultra city in Polokwane hulle moet genoeg brandstof (petrol) in stock hou :rolling: :rolling: