Page 2 of 2

Re: Gearbox drain plug stuck

Posted: 27 Jul 2021 15:21
by nisjeep
Jou Nissan agentskap sal moet vinger trek.
Daai plug kan jy vind om elke hoek en draai.
Basies is al die Nissans dieselfde.
En om hom uit te kry, gooi hitte en weld bout se kop vas daaraan. Daai gearboks casing kan baie baie hitte vat.

PLUG-DRAIN
Genuine Nissan (32103U841A)
32103-U841A
Weight 0.07 kgs Catalog PLUG-DRAIN
From
Price, USD
Shipping cost to Norway
Delivered to you by
Availability
Japan 2.75 9.36 09 - 18 Aug >1
1
UAE 2.67 27.52 ? 50
1
Model Nissan Cabstar Nissan Cedric Nissan Datsun Nissan Gloria Nissan Hardbody Nissan King Cab Nissan NP300 Nissan Navara Nissan Pathfinder Nissan Patrol Nissan Safari Nissan Serena Nissan Skyline Nissan Stagea Nissan Terrano Nissan Terrano II Nissan Vanette Nissan Vanette Serena Nissan Xterra
Engine
CD20 CD20ET CD20T GA16DE KA24DE KA24E LD20 LD23 NA20S QD32 RB25DE RB25DET RB26DETT RB26DETT4WD RD28TI SR20DE TB48DE TD25 TD25TI TD27T TD27TI VG20E VG30E VG30S VG33E VG33ER VQ35DE YD25DDTI YD25DDTI2WD YD25DDTI4WD ZD30 ZD30DDTI ZD30DDTIEUD.2P ZD30DDTIEUD.5P


Of gaan na jou naaste scrapyard en skroef ene uit.
Of laat Partsouq jou ene gou pos.

Re: Gearbox drain plug stuck

Posted: 27 Jul 2021 17:14
by Spike
onlineautoparts.com.au has two left in stock. $23-05 aussie dollars so R230 plus shipping plus VAT on arrival

Re: Gearbox drain plug stuck

Posted: 28 Jul 2021 06:01
by Peter Connan
Michael en Tinus het 'n connection by Nissan Centurion wat opgejack is en parte die hele land vol courier.

Re: Gearbox drain plug stuck

Posted: 29 Jul 2021 10:33
by AndriesS
Net n dom vraag van my kant, as die plug nog werk al het hy nou die gewelde stukkie by kan hy mos weer gebruik word. Dit is nou nie asof n gat ingeboor is en hy met n easy break ek bedoel easy out uitgehaal is nie? hy kan dalk maklikker teen n klip vang maar ek wil in elkgeval die my ratkas casing eers op n klip wil he nie. As hy dalk dieselfde as n Nissan 1400 boks s'n is kan jy dalk sss bakkies vra.

Re: Gearbox drain plug stuck

Posted: 29 Jul 2021 20:37
by SJC
Ek het vantevore selfde probleem op my bakkie se agterste diff gehad. Mechanic het bout vas gesweis om plug uit te kry. Op diff sou die bout defnitief n klip stamp.
Ek wil maar liewers n regte plug in he, plug met bout sal seker kan werk, maar dit sal nie vir my reg wees nie, sal my pla. :redface:
Myne behoort ek tien teen een te kan uit kry sonder om te sweis, (ek hoop regtig so) ek is wel bang ek kry die ding nie weer terug op nie. Ek sweis ook nie so goed nie....