Re: Goeiemore Patrolers!
Posted: 26 Oct 2016 05:42
Welkom Jaap
As jy die Mans familie daar op Piet Plessis raakloop, waai vir hulle. Hulle is een van my beste pelle se skoonfamilie.
Myns insiens is dar net drie ander voertuie wat enigsins dieselfde betroubaarheid as die Patrol gee. Dis nou 'n Cruiser (maar waarskynlik nie die IFS modelle nie), Gelandewagen of Pajero (laasgenoemde net op goeie paaie, op sinkplaat gaan hy nie so lank hou soos die SFA voertuie nie).
Myns insiens, as jy kyk na "total cost of ownership" gaan een van daardie voertuie kop en skouers bo die ander uitstaan. Besluit maar self watter een.