Page 2 of 2

Re: Pyp Bumper

Posted: 02 Aug 2016 09:58
by jonathan
Johannes van die See wrote:
jonathan wrote:Dit is presies wat ek soek daai Johannes :thumbup: . Baie baie mooi. Is dit die manne daar oorkant die steengroewe in Vredenburg wat hom bou?
Dis reg ja, Cobus Erasmus, eienaar van Red Pepper 4x4
Cobus is n pel van my, hyt laatweet hulle trek ook 3 weke Vanderbijl Park toe so die was my laaste kaans om sy bumper op te kry.
As jy dalk mooi vra kan hy jou dalk nog help, hy het my bumper in n week klaar gemaak maar hy is redelik vol geboek vandat almal gehoor het hy trek.
Sh$T dis nou bad luck :thumbdown:. Jy is reg, hy se hy gaan my nie kan help voor hy trek nie. Maar hy gaan nogsteeds die bumpers daar bo bou. So sal maar moet 'n plan maak een van die dae! :salute:

Re: Pyp Bumper

Posted: 05 Aug 2016 23:15
by hugejp
Doen hulle agter bumpers??

Re: Pyp Bumper

Posted: 11 Aug 2016 21:05
by Johannes van die See
hugejp wrote:Doen hulle agter bumpers??
Yup, die man trek binnekort V-bijl toe, kan sy nommer vir jou PM as jy belangstel.