Page 2 of 18
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 11 Apr 2016 12:13
by Michael
Nie seker of ek die een gaan maak of nie......sal later aan die tyd weet. Gaan n stywe jaar vir my wees finansieel

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 11 Apr 2016 12:17
by offroadbiker
Michael wrote:Nie seker of ek die een gaan maak of nie......sal later aan die tyd weet. Gaan n stywe jaar vir my wees finansieel

Ek se niks.... hoopelik ook genoeg e-bucks teen daai tyd vir diesel

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 11 Apr 2016 12:23
by SJC
Michael wrote:Nie seker of ek die een gaan maak of nie......sal later aan die tyd weet. Gaan n stywe jaar vir my wees finansieel

Miskien moet jy my bakkie diens voor die river trip vir diesel geld..

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 11 Apr 2016 13:36
by JoshJ
Ek gaan hom ongelukkig ook nie kan maak nie. Dus reg oor my eksamen tyd

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 11 Apr 2016 16:13
by SJC
Het iemand al ooit die river trip in Julie gedoen?
Het 'n thread op 4x4community ontdek waar hulle die trip in Julie doen (2011) - lyk heel interessant(nat)..
http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... post834679
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 11 Apr 2016 16:49
by offroadbiker
Hoe vroer hoe groter kans op water maar ook hoe kouer... Kan al van Mei en Junie gaan as jy wil. Hoor net by locals oor hoev water da is.
Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 11 Apr 2016 17:50
by Tony
I'm in, already planned and organised the time - June/July not gonna work for me, so pleease don't mess with the dates!!!

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 11 Apr 2016 18:10
by SJC
Tony wrote:I'm in, already planned and organised the time - June/July not gonna work for me, so pleease don't mess with the dates!!!

I was just asking out of curiosity (maybe for future years to come), but it sounds too cold for my liking.
P.S> Tony your name is not on the list yet..

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 11 Apr 2016 19:37
by Michael
SJC wrote:Michael wrote:Nie seker of ek die een gaan maak of nie......sal later aan die tyd weet. Gaan n stywe jaar vir my wees finansieel

Miskien moet jy my bakkie diens voor die river trip vir diesel geld..

Klink na n plan

Re: Trip 4 River trip 5-9 August 2016
Posted: 12 Apr 2016 19:40
by Tony
Hey man, I said I was in - so whose the ou what adds the names??? Put please x 2, me, my lightie and the 4.8!!