Page 2 of 2
Re: Can you identify this???
Posted: 25 Jan 2016 14:32
by Kagiso II
Sump plug washer wat 'n vorige "uil" verkeerdelik probeer pas het. Te goog carbon, to breek hy hom en toe glip die gemors binne in die sump in .. Kyk by die sum plug .. dalk sit die merke nog daar [vorige ou was te suinig om die brass washer te vervang met n NUWE een [want jy moet met elke olie ruil, anders LEK die ding olie soos 'n Landrammel]
Re: Can you identify this???
Posted: 26 Jan 2016 14:51
by PaulvdMerwe
Kagiso,
Nee ongelukkig ook nie dit nie. Dit is 'n baie hade metaal. ek het gedink aan thrust wassers in die turbo, maar toe 'n man van Turbo Clinic geraadpleeg en hy se ook nee. dit hoor nie in die turbo nie.
Ek waardeer julle hulp.
Baie dankie
Paul
Re: Can you identify this???
Posted: 26 Jan 2016 15:06
by Wilkie
Paul daai lyk baie soos n thrust waser of iets. dis nie dalk op die idler of camshaft gears nie
is daai id van die washer 8mm?

Re: Can you identify this???
Posted: 26 Jan 2016 15:53
by PaulvdMerwe
Wilkie,
dit lyk vir my ook soos 'n thrust wasser. Dit is duidelik dat dit aan die een kant gevryf het teen iets.
Die ID is 8 mm
Re: Can you identify this???
Posted: 26 Jan 2016 16:12
by PaulvdMerwe
Wilkie,
Ek het gaan kyk, die cam shaft gears is vas, (hulle draai nie los van die cam shaft nie) die idler gear is 'n 10 mm gat so dit kan nie van daar wees nie.
As ek weet dit is op 'n vorige repair en die probleem is uitgesort dan is dit fine, maar die service history is skoon en daar is niks "major" gedoen op die enjin nie.
So dit beteken dat ek moet uitvind wat die is, anders gaan dit net terug kom en my byt.
Help manne help, asb.

Re: Can you identify this???
Posted: 26 Jan 2016 16:49
by PaulvdMerwe
Ek het al die stukkies gaan was en by mekaar gesit.
Kyk hier na en se my of julle nou weet wat dit is?

en die anderkant
Dankie julle